Voorstelling
-
Jacbrak
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Mon Apr 20, 2015 8:43 am
Voorstelling
Dagse almal
Is al n ruk lank n roofkyker, maar Ge-force het gese hy gaan my kom opvoed as ek nie nou voorstel nie; so speel maar veilig:
Naam:Albert
Boer naby Dendron (60km noord van Pietersburg)Is gebore om te ontspan, maar gevorseer om te werk; so ek beplan maar my boerdery
rondom my hengel/jag kalender.Gewere is 308 Manlicher,22 Krico, Semi auto haelgeweer, .204 Savage en 9mm CZ.
Ek sien die manne is baie streng op forum prosedure, so ek sal skryf onder my aanlyn naam:
Jacbrak=Jan Albert Coetzee van die plaas Brakspruit.
Dankie sover vir alles wat ek al hier kon leer en nog gaan leer.Ek het n baie wye humorsin, so ontspan maar die boutjies as ek in die
toekoms iets gaan kwytraak wat dalk tone trapperig mag klink.
Groete
Jacbrak(Albert)

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Voorstelling
Welkom en geniet dit hier!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Voorstelling
Welkom Oom Albert!
Lekker om Oom hier te sien.
Groete
Eugene
Lekker om Oom hier te sien.
Groete
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Voorstelling
Welkom.
Ek wil nou nie op u tone trap nie, maar hoe oud is die agbare lid?
Geno roep almal die mans, "Oom" en die dames, "Meisie of Liefie".
Ons vat hom dus nie eintlik kop toe nie.
Groetnis,
Gawie.
Ek wil nou nie op u tone trap nie, maar hoe oud is die agbare lid?
Geno roep almal die mans, "Oom" en die dames, "Meisie of Liefie".
Ons vat hom dus nie eintlik kop toe nie.
Groetnis,
Gawie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Jacbrak
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Mon Apr 20, 2015 8:43 am
Re: Voorstelling
Jaaaaa Geno, nou weet almal jy het my al kaal gesien.....ha haaa.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Voorstelling
hahaha Ja nee Oom Albert,ek dink Jaracal het bietjie meer waarde gekry met jou teenwoordigheid hier.
Ek kan bevestig dat Oom se hengel en jag die boerdery effens oorhees...soos dit hoort!
Welkom hier,dit kan net sports wees voorentoe.
Ek kan bevestig dat Oom se hengel en jag die boerdery effens oorhees...soos dit hoort!
Welkom hier,dit kan net sports wees voorentoe.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Voorstelling
Welkom Albert, geniet dit.
Groete
Henning
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Voorstelling
Welkom Oom Albert, hoop oom geniet dit hier.
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: Voorstelling
Hi Albert, baie welkom
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Re: Voorstelling
Welkom Albert en geniet die geselsies hier.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
- Sybrandz
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Sun Feb 02, 2014 9:41 am
-
baas
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm
Re: Voorstelling
Welkom hier.
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
Riaan Botha
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am