SS Tikka T3 Aksie

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

SS Tikka T3 Aksie

Post by Drenalinjunkie »

Hi Almal,

Ek is opsoek na n SS Tikka T3 aksie met n .243 Win / .308 Win bolt face om dinge te vergemaklik. Hy moet volledig met sy sneller en slot wees. Ek is nie te veel gepla oor die snellerbeul of magasyn nie. Dit kan ook van enige van die gewere wees wat se lope uitgeskiet is.

Groete,

Simon
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: SS Tikka T3 Aksie

Post by Drenalinjunkie »

Reg gekom dankie.
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: SS Tikka T3 Aksie

Post by Nickvn »

Ek is ook op soek na een. As julle van een weet sal ek dit waardeer as julle my n skree gee. Groete
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: SS Tikka T3 Aksie

Post by Drenalinjunkie »

Nickvn wrote:Ek is ook op soek na een. As julle van een weet sal ek dit waardeer as julle my n skree gee. Groete
Hi Nick,

Enigste roets is om n nuwe geweer te koop.

Groete
Post Reply