2de handse plaas fiets

Post Reply
User avatar
Bok
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Mon Jun 20, 2011 3:21 pm

2de handse plaas fiets

Post by Bok »

More Manne

Ek is opsoek na n tweedehandse plaas motorfiets iets soos n tw200 of ag200 waarmee een van my werker kan waters om ry.
ek is in die ooskaap so sal graag hier rond iets wil kry.

Hoop julle kan my help

Groete
seekoegat
Full Member
Full Member
Posts: 142
Joined: Sun Jun 28, 2009 12:13 pm

Re: 2de handse plaas fiets

Post by seekoegat »

PM gestuur.
Post Reply