Laaste trip vir 2015.
Posted: Mon Sep 28, 2015 8:38 am
Die afgelope laaaang naweek was my laaste jag trip vir die seisoen.
Met gemengde sukses het ek darem vleis huis toe gebring.
Vrydag wou ek 2 rooibokke skiet. Niks nie; hulle gebruik die vaalbos en hakbos baie goed tot hulle voordeel.
Saterdag was koedoebul op die jobkaart; heeldag niks gesien nie, net 1 alleen koei.
Net om nie leƫ hande huis toe te gaan nie skiet ek maar toe n gemsbok.
Ek is nie n kenner van horing lengtes nie; maar die steenbok het nogal lang horinkies. Weet nie of julle die foto kan zoom nie?