Die afgelope laaaang naweek was my laaste jag trip vir die seisoen.
Met gemengde sukses het ek darem vleis huis toe gebring.
Vrydag wou ek 2 rooibokke skiet. Niks nie; hulle gebruik die vaalbos en hakbos baie goed tot hulle voordeel.
Saterdag was koedoebul op die jobkaart; heeldag niks gesien nie, net 1 alleen koei.
Net om nie leë hande huis toe te gaan nie skiet ek maar toe n gemsbok.
Ek is nie n kenner van horing lengtes nie; maar die steenbok het nogal lang horinkies. Weet nie of julle die foto kan zoom nie?
Laaste trip vir 2015.
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Laaste trip vir 2015.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Laaste trip vir 2015.
Magtag Dolf dis een van die grootste steenbokke wat ek nog gesien het. Ek wil so graag so een jag maar elke keer begewe my moed my. Ek sal n full mount wil maak van hom.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Laaste trip vir 2015.
Dit is n monster steenbok,ek het een geskiet op Sutherland so 4jaar terug en sy een horing meet so net oor die 12cm die ander een so 11cm punt het afgebreek.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Laaste trip vir 2015.
Daai Gemsbok het 'n baie mooi lyf. Steenbok is baie mooi, ek skat daai horings rondom 5", ek het 1 geskiet 5 jaar gelede wat 5.5" of dan 14cm meet.
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/P1020089.jpg
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/P1020089.jpg
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Laaste trip vir 2015.
Baie geluk aan die jagter.