Die paartjie is gereed om die aand uit te gaan - opgedollie, reg om te gaan; die ligte brand, die hond is buite gesit.
Net toe die taxi opdaag en hulle by die deur uitgaan, hardloop die hond weer in. Hy weier om uit te kom, en hulle wil hom nie binne los nie. Die man gaan toe by die huis in, teen die trap op, terwyl sy vrou in die taxi op hom wag.
Omdat sy nie wil he; die taxidrywer moet weet die huis is leeg nie, verduidelik sy aan hom dat haar man "net gou haar moeder gaan groet het."
'n Rukkie later daag die man op en klim ook in die taxi. "Jammer dat ek so lank getalm het," seê hy. "Die onnosele teef het onder die bed gaan lê en ek moes haar met 'n besemstok por om uit te kom. Toe moes ek haar in 'n kombers toedraai om te keer dat sy my nie byt nie. Ek het haar teen die trap afgesleep en haar in die agterplaas gegooi. Sy beter nie weer in die groentetuin skyt nie."
Die stilte in die taxi was oorverdowend.
Skoonma....
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Skoonma....
Hahahahhahahahaha
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
-
partner
- Hero Member

- Posts: 982
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Skoonma....
Dit het nou my dag gemaak dankie Hein
-
Citfield
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm