Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Stefan Taljaard
Newbie
Posts: 0 Joined: Tue Sep 15, 2015 4:23 pm
Post
by Stefan Taljaard » Tue Sep 15, 2015 4:37 pm
Dagse almal.
Ek was vir 'n dag of wat 'n roofkyker gewees by Jaracal maar het tog besluit om aantesluit uit blote
ordentliheid
Dankie aan almal vir die foto's / stories dit maak dit die moeite werd!
Groete
alecjohnson
Hero Member
Posts: 2656 Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Post
by alecjohnson » Tue Sep 15, 2015 4:39 pm
Welkom, leer jy net, of skiet jy ook?
Stefan Taljaard
Newbie
Posts: 0 Joined: Tue Sep 15, 2015 4:23 pm
Post
by Stefan Taljaard » Tue Sep 15, 2015 4:44 pm
Nee nee, ek skiet darem so af en toe 'n rondloop kat en as ABSA dit toelaat ietsie vir die pot.
he he he, grap sommer. Ja nee ek geniet dit vreeslik om in die jagveld te wees.
FHM
Hero Member
Posts: 3887 Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Post
by FHM » Wed Sep 16, 2015 11:03 am
Welkom by ons forum Stevie - sien uit na jou deelname
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Jakkalsgat
Hero Member
Posts: 2703 Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Post
by Jakkalsgat » Wed Sep 16, 2015 11:43 am
Dagse Stevie
Welkom, geniet dit en jy jok oor die dag of twee se roofkyk.
Groete
Jaco
Kubus
Full Member
Posts: 245 Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Post
by Kubus » Wed Sep 16, 2015 12:06 pm
Welkom Stevie, hier kry jy geweldig inligting en interresante brokkies.
"Roofkyk", moenie worry nie, ons het almal daar begin.
Weereens baie welkom.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
tripodmvr
Administrator
Posts: 21608 Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Post
by tripodmvr » Wed Sep 16, 2015 9:56 pm
Jy wen punte by my en baie ander. Ek kan sien jy is van Bftn. Dankie daarvoor. Voel welkom en neem deel aan die gesprekke. Vrae is welkom.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
jamalley
Hero Member
Posts: 630 Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Post
by jamalley » Sun Sep 27, 2015 10:34 pm
Welkom