Burris XTR ringe gesoek
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Burris XTR ringe gesoek
Ek soek ook asb.
Sal like om na die XTR Signature ringe te loer
Sal like om na die XTR Signature ringe te loer
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Burris XTR ringe gesoek
Probeer vir Monrique sandveld varminting
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Burris XTR ringe gesoek
Pm sy nr asb
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Burris XTR ringe gesoek
Lekker ringe. Gebruik dit ook. Het myne deur Optics International gekry.
Jannie Welman
-
Rappie
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Mon Jul 14, 2014 4:03 pm
Re: Burris XTR ringe gesoek
VLT in Pretoria het altyd goeie voorraad van Burris produkte. Tel no 012 333 0170.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Burris XTR ringe gesoek
Eks nog steeds op soek na goeie ringe. VLT het nie voorraad nie. Monrique ook nie.
Moet low wees
Moet low wees
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Burris XTR ringe gesoek
Het jy al Optics International probeer? Hulle hou die ringe aan alhoewel dit nie op die webwerf adverteer word nie.
http://opticsinternational.co.za/contact-us/
http://opticsinternational.co.za/contact-us/
Jannie Welman
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Burris XTR ringe gesoek
Dankie JT, sal hulle more bel
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Burris XTR ringe gesoek
Ek soek ook, maar medium in 34mm
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Burris XTR ringe gesoek
Bel vir Jan by optics international. Ekt reggekom met XTR's by hom.
