Hoe oud is hierdie teef?

Post Reply
Suikermuis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Thu Mar 21, 2013 9:44 pm

Hoe oud is hierdie teef?

Post by Suikermuis »

Goeiedag

Vanoggend hierdie teef geskiet. Ons het haar oopgesny maar geen kleintjies binne gekry of melk of tekens dat sy onlangs kleintjies gehad het nie. Kan iemand dalk vir my sê hoe oud hierdie teef ongeveer is, sowel as waarom jy so sê? Ek het bitter min ervaring met hierdie tipe van dinge, daarom dat ek vra.
20150828_125558-1.jpg
Jammer vir die foto. Moes dit kleiner maak om dit te kon oplaai.

Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Hoe oud is hierdie teef?

Post by cassie_calvinia »

3-4jaar
HOU HOM DAAI DIKTE
Suikermuis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Thu Mar 21, 2013 9:44 pm

Re: Hoe oud is hierdie teef?

Post by Suikermuis »

Baie dankie
Post Reply