Dag almal

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Plaaspad
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Sun Aug 23, 2015 9:06 pm

Dag almal

Post by Plaaspad »

Hello manne.
Dis n mooi groep wat julle hier het.
My seun het my vertel so nou kom loer ek ook maar in.
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Dag almal

Post by Plaashaas »

Welkom plaaspad.
User avatar
Plaaspad
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Sun Aug 23, 2015 9:06 pm

Re: Dag almal

Post by Plaaspad »

Hoe lank is die forum al aan die loop?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Dag almal

Post by Geno »

Welkom hier. 7 jaar.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Plaaspad
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Sun Aug 23, 2015 9:06 pm

Re: Dag almal

Post by Plaaspad »

Mooi man.. dankie Plaashaas en Geno
User avatar
Jay Jay
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm

Re: Dag almal

Post by Jay Jay »

Hi Plaaspad, Baie welkom
Johan

.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity

The best thing about memories is making them.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Dag almal

Post by jamalley »

Welkom Plaaspad, vertel bietjie meer van jouself - waarvandaan is jy, waarmee en waar jag jy, ens
User avatar
Plaaspad
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Sun Aug 23, 2015 9:06 pm

Re: Dag almal

Post by Plaaspad »

Ons het n plaas in die ou hartland van afrika: Namibie..
Naby Grootfontein..
Ek is nou in die kaap rond saam my vroutjie
User avatar
wambo308
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Wed Jul 22, 2015 8:23 am

Re: Dag almal

Post by wambo308 »

Dag plaaspad hoop jy geniet hierdie form. Se gou waarmee boer jy
Post Reply