More Meneere,ek is opsoek na iemand wat een het of kan maak vir my Colt 3l double cab bakkie. Ek het gedink om hom te verkoop maar ek gaan hom liewers hou en inspan vir n ongedierte skiet bakkie.
Laat weet as julle van iets of iemand weet wat kan help.
Groete
Vossie 0722034007
jagtralies Colt double cab 2002 model.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
