swarovski scope
Posted: Sun May 22, 2011 4:05 pm
Hi daar al die manne ek het darem seker die lekkerste verrassing van my eie persoonlike vrou gekry n nuwe z6 5-30x 50 nou moet ek die seker opsit . Ek het nou n 6-24 x 50 br recticale wat ek wil verkoop prys R16000-00 die scope is baie mooi en net so +- 3mnde oud so as daar iemand is wat wat belangstel pm my of bel my 0723357253, ek het nou al baie hard probeer om die foto op te sit ma nee ek sukkel my stert af ek het die stappe gevolg soos op die forum ma by my het ek nie al die opsisies wat op die forum is nie so ek kan dit vir jou mmsÂ
