swarovski scope
-
KLASIE
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Sep 16, 2009 3:08 pm
swarovski scope
Hi daar al die manne ek het darem seker die lekkerste verrassing van my eie persoonlike vrou gekry n nuwe z6 5-30x 50 nou moet ek die seker opsit . Ek het nou n 6-24 x 50 br recticale wat ek wil verkoop prys R16000-00 die scope is baie mooi en net so +- 3mnde oud so as daar iemand is wat wat belangstel pm my of bel my 0723357253, ek het nou al baie hard probeer om die foto op te sit ma nee ek sukkel my stert af ek het die stappe gevolg soos op die forum ma by my het ek nie al die opsisies wat op die forum is nie so ek kan dit vir jou mms

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: swarovski scope
Klasie
Jy gaan beter doen om eerder nog n geweer te koop.. Die doel heilig die middel in die geval
Groete
Jacques
Jy gaan beter doen om eerder nog n geweer te koop.. Die doel heilig die middel in die geval
Groete
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: swarovski scope
Klasie
Stuur vir my die foto's, e-mail, dan sit ek dit vir jou op......
Mooi loop
Francois
Stuur vir my die foto's, e-mail, dan sit ek dit vir jou op......
Mooi loop
Francois
