kry 'n mens nou al beter pompe wat spreiers ordentlik kan trek?
of, wat is alternatief?
ek het nie Eskom nie.
maar hier so 3ha wat ek wil lusern plant
sonpomp besproeing
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
sonpomp besproeing
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Suidwes
- Full Member

- Posts: 104
- Joined: Fri Jul 13, 2012 2:52 pm
Re: sonpomp besproeing
Cassie,
Ons is ook besig met die ondersoek, ons het wel Nampower krag, maar dit roei ons maar erg. Ons kyk na n grid, wat ons kan vanaf krag vir die huis gebruik deur die dag asook dompelpompe wat dan die water na n dam pomp. Ons trek 12 sprinklers van die dam af huidiglik net met vryvloei. Die dam is so 68m bo die lande. Dan is daar nog n opsie om n inlyn drukpomp in te sit, dan sal ons heelwat meer trek op n slag.
Dalk kan jy n reservoir/tenk/dam iewers hoog neersit, waarnatoe die sonpompe pomp, dan gebruik die natuurlike druk om te besproei?
Sover ons nog uitgevind het, is daar nog nie n sonpomp wat direk die druk/vloei kan lewer om sproeiers te trek nie, maar dalk het ons dit nog net nie raak gelees nie.
Voorspoed

Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: sonpomp besproeing
Cassie hier is al heelwat manne wat met Grundfos pompe sproeiers(hul noem die goed wobblers) trek en dan is hier nou 'n man wat ondergrondse druppers met sonpomp dryf. Ek kan hul nommers vir jou gee as jy dalk meer wil weet.
Groete
Dewitt
Groete
Dewitt
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
josh..
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Fri Dec 21, 2012 1:47 pm
Re: sonpomp besproeing
Cassie try allpower ask for Terry moss he is my neighbour and owner of allpower they will put something together for your needs they do irrigation even centre pivot all on solar. Hope you come right. He's the right man to ask as we don't have eskom where our farms are and he does all sorts of amazing things with Solar
- JPL
- Full Member

- Posts: 187
- Joined: Thu Feb 04, 2016 4:04 pm
Re: sonpomp besproeing
All Power lewer goeie diens! Het self n sonpomp vir boorgat by hulle gekoop, binne paar dae het hulle my pomp vervang met n nuwe pomp toe dit problem gegee het, gestuur op hulle onkostes, en ons is 1000km van hulle af.
Kontak hulle gerus?
Kontak hulle gerus?
My kinders:
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Re: sonpomp besproeing
Ek het die vanaf n ander forum waar ek aktief is geneem
Die manne besproei met sonpompe in die Karoo
Pomp druk 430Kpa.
https://www.youtube.com/watch?v=f_Q5IacHCiY
https://www.youtube.com/watch?v=famDYpnJ8fs
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?action=dlattach;topic=81643.0;attach=463670;image
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?action=dlattach;topic=81643.0;attach=470764;image
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?action=dlattach;topic=81643.0;attach=470765;image

Don't get confused between my personality and my attitude
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: sonpomp besproeing
Cassie, om lusern op ondergrondse drup te sit is 'n absolute wenner as dit reg gedoen word, laat Netafim jou daarmee help. Hulle sal van jou grond toetse, terrein kaart en water beskikbaarheid soek. Die water gedeelte kan sekerlik enige van die mense hierbo genoem vir jou mee help. Ondergrondss drup (bogronds ook) het eintlik relatiewe lae druk nodig, dit maak besproeing vir baie meer mense moontlik. Lusern gaan nodig hê dat jy vir miskien 'n maand na plant tyd hom met spreiers moet natmaak tot hy gevestig het. Het 'n lang gesprek gehad met 'n suiwel boer in die ooskaap. Sy lusern land het 12 jaar oud geword voordat hy moes oorplant, die lusern uitgeploeg, drup stelsel laat werk tot hy die vog strepe kon sien en toe daarop mielies geplant, twee keer mielies geplant en toe weer lusern geplant. Vir mielies kan jy bogrondse drup gebruik met 'n sonpomp, Netafim sal jou daarmee ook help.
- Dawid S
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Sat Nov 21, 2015 4:44 pm
Re: sonpomp besproeing
Cassie
Die videos , foto's bo van Heinrich is van my projek.
Die belangrikste is dat jy moet besef dat jy minstens 1.5 maal die sonkrag moet he wat die pomp vereis.
Dus 10Kw pomp moet 15Kw son panele.
Huidiglik pomp ons van 8uur tot 17uur.
Die 23Kw lewer +/-30mm op .7Ha in 4.5ure. Ons swaai die krane +/- 1uur.
Die boer in die landbouweekblad van Upington se dat jy eerder moet kyk na 200% van die pomp se behoefte.
Dus 46Kw vir 'n 23Kw pomp.