Geweer band / sling
- Shindzela (Pierre)
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm
Geweer band / sling
Dagse ouens
Waar sal ek n Butler creek skouer band vir die beste prys kan kry? Het enige iemand ervaring met die Bande?
Ek sien oral is hulle so om en by die R300.00 sonder die knippe, is daar dalk goekoper bande wat met hulle kan kompeteer?
Groete
Pierre

Life's a journey, enjoy the ride!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Geweer band / sling
Kyk onder bidorbuy.co.za. Daar is belde vir onder R300.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Biltongjagter
Re: Geweer band / sling
Pierre, hier is wat iemand iets s? oor die betrokke geweer band:
Meer hier te lees daaroor: http://www.techfund.co.za/gscgalDeonHignett.asp.... but the Butler Creek elasticised sling didn't make the grade.
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Geweer band / sling
Janjak op die forum verkoop 'n baie lekker geweer belt, skiet lekker uit die staanhouding. Die belde is nog bekostigbaar en ordentlik aanmekaar gesit.
Mooi loop
MEERKAT
Mooi loop
MEERKAT
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Geweer band / sling
Pierre
Ek het al heelwat met geweerbande geekspirimenteer en om jou vraag te beantwoord al my gewere pryk daar n Butler Creek op. Hierdie is nie hoorse of goed wat gelees is nie maar praktiese ervaring. Daar is nie n band wat makliker dra as Butler Creek nie. As jy wil bande aanwend om te gebruik om mee te skiet is daar wel beter alternatiewe, maar vir dra is daar nie sommer vergelykbare belde nie.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Shindzela (Pierre)
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm
Re: Geweer band / sling
Wouter
Dankie, ek neig sterk na Butler Creek, het nog net nie besluit watse 1 nie, het gedink die Alaska. Sal seker later deur die dag maar 1 bestel by S&O.
Pierre
Dankie, ek neig sterk na Butler Creek, het nog net nie besluit watse 1 nie, het gedink die Alaska. Sal seker later deur die dag maar 1 bestel by S&O.
Pierre
Life's a journey, enjoy the ride!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Geweer band / sling
Pierre,Shindzela (Pierre) wrote: Wouter
Dankie, ek neig sterk na Butler Creek, het nog net nie besluit watse 1 nie, het gedink die Alaska. Sal seker later deur die dag maar 1 bestel by S&O.
Pierre
Jy is mos nie te ver van PTA af nie, Hulle maak more oop, gaan kry hom sommer self, en dan nog sommer paar ander goedjies ook....
Groete
JP
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Geweer band / sling
JP
Daai is nie slegte raad vir Pierre nie.
Groetnis
Daai is nie slegte raad vir Pierre nie.
Groetnis
-
300Winmag
Re: Geweer band / sling
+1Wouter Roets wrote: Daar is nie n band wat makliker dra as Butler Creek nie.
Groetnis
Wouter
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Geweer band / sling
Pierre, Sorry man dink hulle maak vandag al oop, siende dat vandag 19de is...SJ wrote: JP
Daai is nie slegte raad vir Pierre nie.
Groetnis
- Shindzela (Pierre)
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm
Re: Geweer band / sling
Ek wens! My baas is bietjie taai op rond ry in sy werk tyd! Wonder of hulle op n Sondag oop sal wees?
Life's a journey, enjoy the ride!
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Geweer band / sling
Ek stem 100% saam met Wouter. n Lekkerder geweer band vir dra het ek nog nie gesien nie, Ek het my Butler creek al meer as 4 jaar, en sal nooit weer met n ander belt in die veld loop. Vir teiken skiet, gebruik ek weer n totale ander een, amper soos die een van Janjak wat ek self ontwerp het. Ek gebruik die een Butler Creek op al my gewere, en die een teikenskiet band ook op al my gewere.Wouter Roets wrote: Pierre