.308 150gr Hornady SST uit 'n Bruno 601
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
.308 150gr Hornady SST uit 'n Bruno 601
.308 150gr Hornady SST uit 'n Bruno 601 met 24" loop
Het enige iemand dalk 'n goeie lading waarmee ek kan begin met die punte wil graag die spoed bietjie opstoot ?
Groete

.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: .308 150gr Hornady SST uit 'n Bruno 601
Frederik
Druk 308 by die search opsie in. Hier is magdom info vir 308 op die forum, so ook vir 243. Seker die twee gewildste kalibers in SA.
Maar as ek moet se... Gebruik S335 en moenie oor 44gr gaan nie. Daar rond sal jy druk tekens begin sien. Uit 'n 24'' loop behoort hy dan so 2880 tot 2950 te loop.
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: .308 150gr Hornady SST uit 'n Bruno 601
Dankie maar ek's bietjie lui om deur al die posts deur te kyk ek het gesien daar is 'n magdom.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
herley
Re: .308 150gr Hornady SST uit 'n Bruno 601
Frederik
Ek skiet met n .308 CZ en ek laai 150 gr Sierras prohunters en my lading is 44, pmp doppe en pmp primers. ek kry glad nie druk nie en die spoed met die KD op is so 2908 fps. Ek kan nou net nie mooi onthou wat my TPL is nie.
Bradley

Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: .308 150gr Hornady SST uit 'n Bruno 601
Bradley
Ek skiet met my .308 Musgrave 150gr Sierra gameking met S335 42.3gr.Spoed 2920 ft/s
Ek gebruik pmp doppe.
Groete
Flip

.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: .308 150gr Hornady SST uit 'n Bruno 601
Met 308 uit 24 duim loop uit met Hornady SST 150gr Sal S341 volgens my beter werk as S335.
Jy gaan meer spoed kry met die S341, 'n beter gepaste dopvulling, Die spoed wat jy moet soek vir akuraadheid met TPL van 71.25mm is 2887ft/sec en jy is dan nog heel veilig binne druk perke. Ek persoonlik sal nie oor 2910ft/sek gaan nie want dan is jy by 60 000PSI wat die max is vir 308 Win
Met S335 uit 24 duim loop kyk jy na 2832ft/sec met Tpl van 71.75mm maar hier is jy op jou max load 59 962PSI.

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: .308 150gr Hornady SST uit 'n Bruno 601
Dok, ek het nog nooit S341 gebruik nie so sal bly by wat ek het S335 wat se landing kom jy uit by maks vir 335 ?
Ek sal gelukkig wees met 2700 fps.
Ek sal gelukkig wees met 2700 fps.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: .308 150gr Hornady SST uit 'n Bruno 601
Om 2700/ft/sek te kry so in die omgewing van so 42.5 gr S335, maar met ons kryte weet julle almal seker nou al begin laag en werk op elke keer met elke lot nr want die goed verskil.
Ek wil vir jou s? S341 in 308 Win is baie nice dryfmiddel, baie smooth,veral saam met CCI 200 primers, jy kan dit gerus oorweeg, die balletjie kryt laai ook baie maklik.
Max met S335 wil ek nie uitlaat oor gewig kryt nie omdat ons Somchem nie betroubare konstantheid toon nie, laai van onder af skiet oor die chrony en moenie oor die 2840 ft/sec merk gaan nie met 24 duim loop.
Ek wil vir jou s? S341 in 308 Win is baie nice dryfmiddel, baie smooth,veral saam met CCI 200 primers, jy kan dit gerus oorweeg, die balletjie kryt laai ook baie maklik.
Max met S335 wil ek nie uitlaat oor gewig kryt nie omdat ons Somchem nie betroubare konstantheid toon nie, laai van onder af skiet oor die chrony en moenie oor die 2840 ft/sec merk gaan nie met 24 duim loop.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: .308 150gr Hornady SST uit 'n Bruno 601
Ek wil graag ietsie met julle net deel rondom presure signs (plat primers, moeilike slot oop maak etc) As die goed begin gebeur in verskeie kalibers het jy al lankal die max recommended presure PSI vir daardie kaliber oorskry. Nou ek s? nie jou spesifieke aksie kan nie die lading hanteer nie, maar dit is maar net iets in jou agterkop om te onthou. Dit is hoekom wanneer ek ladings vir manne uitwerk ek altyd sorg dat ek binne die recommended specs bly.
Manne as jy met balistieke gaan speel sal jy vinnig genoeg agter kom dat spoed nie alles is nie en 100ft/sec nie treinsmash as dit kom by trajekte nie. Maar 100ft/sec in terme van druk kan katastrofies wees. Dit is hoekom my filosofie die volgende is, kry die beste spoed wat die akuraadste presteer binne die veilige specs, jy gebruik nou jou geweer waarvoor hy gebou is en jy doen dit veilig sonder om ooit bekommerd te wees
Manne as jy met balistieke gaan speel sal jy vinnig genoeg agter kom dat spoed nie alles is nie en 100ft/sec nie treinsmash as dit kom by trajekte nie. Maar 100ft/sec in terme van druk kan katastrofies wees. Dit is hoekom my filosofie die volgende is, kry die beste spoed wat die akuraadste presteer binne die veilige specs, jy gebruik nou jou geweer waarvoor hy gebou is en jy doen dit veilig sonder om ooit bekommerd te wees
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: .308 150gr Hornady SST uit 'n Bruno 601
DankieJagtersdok wrote: Manne as jy met balistieke gaan speel sal jy vinnig genoeg agter kom dat spoed nie alles is nie en 100ft/sec nie treinsmash as dit kom by trajekte nie. Maar 100ft/sec in terme van druk kan katastrofies wees. Dit is hoekom my filosofie die volgende is, kry die beste spoed wat die akuraadste presteer binne die veilige specs, jy gebruik nou jou geweer waarvoor hy gebou is en jy doen dit veilig sonder om ooit bekommerd te wees
Amen
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: .308 150gr Hornady SST uit 'n Bruno 601
Flipflip wrote: Bradley
Ek skiet met my .308 Musgrave 150gr Sierra gameking met S335 42.3gr.Spoed 2920 ft/s
Flip
Ek wil niemand bevraagteken nie, en elke geweer is seker uniek, maar is daai spoed nie bietjie vinnig vir slegs 42.3gr S335 nie?
Ek laai al self 'n hele klompie jare S335 en uit 'n 24'' BullBarrel kry ek op 42.5gr met 150gr Nosler BT maar net 2750ft/s en moet ek opstoot tot by 44gr op 2900ft/s te kry.
Ek vra maar net.
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: .308 150gr Hornady SST uit 'n Bruno 601
Ponkie- ek laai vir 2 7x57 musgraves- my broer en my neef sin. hulle is identies en ek gebruik dieselfde komponente vir hulle...maar ek het al soveel as n 100ft verskil tussen die twee gehaad! snaaks hoe sulke goed werk!
groete
Nico
groete
Nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: .308 150gr Hornady SST uit 'n Bruno 601
Harris
Nee ek stem, maar dink as mens 'n paar ander manne vra wat ook 308 skiet en bietjie in die boeke gaan kyk sal jy sien dat 42.5gr S335 saam 'n 150gr punt nie maklik 2900ft/s kan gee nie.
Groetnis
Ponkie
Nee ek stem, maar dink as mens 'n paar ander manne vra wat ook 308 skiet en bietjie in die boeke gaan kyk sal jy sien dat 42.5gr S335 saam 'n 150gr punt nie maklik 2900ft/s kan gee nie.
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: .308 150gr Hornady SST uit 'n Bruno 601
Ponkie
Ek dink jy is dalk reg. Kom ons hoor by Oom Flip dalk het daar n tikfoutjie ingeglip.
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: .308 150gr Hornady SST uit 'n Bruno 601
Ponkie/Wouter
Jammer vir die fout!!!
Die spoed is 2645 vt/s.
SORRY
Flip
Jammer vir die fout!!!
Die spoed is 2645 vt/s.
SORRY
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: .308 150gr Hornady SST uit 'n Bruno 601
Oom Flip
Geen probleem nie! Ek tik ook baie dinge voor ek my koffie in die oggend gekry het waaroor ek dan ook later moet omverskoning vra!
Gaan dit goed daar by Oom? Het vir Oom die naweek gemis!
Groetnis
Wout
Geen probleem nie! Ek tik ook baie dinge voor ek my koffie in die oggend gekry het waaroor ek dan ook later moet omverskoning vra!
Gaan dit goed daar by Oom? Het vir Oom die naweek gemis!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: .308 150gr Hornady SST uit 'n Bruno 601
Oom Flip
GEEN probleem! Die vingers is maar somtyds bietjie te dik vir die komper se klein knoppies.
Niemand is kwaad.