Pêl van my is naby Humansdorp op vakansie en wil 'n Meopta by daai geweerwinkel aanskaf in 3x12x56.Blykbaar is daar 3 modelle met daai vergroting--kan julle help met waste model die beste sal werk (reticle,illuminated ens.) ek dra ongelukkig geen kennis van Meopta nie.Gaan maar meer vir jakke in nag wees en so nou en dan 'n trekbok.
Henry
Meopta raad asb.
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Meopta raad asb.
Dis wat ek ook graag wou weet, ffp of sfp?, ek luister saam...
Ek dink die IR sal nogal smart wees ,maar dis nie regtig nodig ni... ons kyk maar
Ek dink die IR sal nogal smart wees ,maar dis nie regtig nodig ni... ons kyk maar
- Karooklong
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Sat Jun 08, 2013 4:58 pm
Re: Meopta raad asb.
Ek het 2 weke terug die SFP met die 4 reticle gekoop en het verlede Maandag sy rekening geopen met 'n Reun en 7 Springbokke.
Dit werk vir my baie goed en baie manne wat deur hom gekyk het is baie beindruk. Kristal helder.
Hy sal nie 'n fout maak nie!
Ander reticles sal ook werk maar die 4 is eenvoudig en baie effektief in die nag.
Dit werk vir my baie goed en baie manne wat deur hom gekyk het is baie beindruk. Kristal helder.
Hy sal nie 'n fout maak nie!
Ander reticles sal ook werk maar die 4 is eenvoudig en baie effektief in die nag.
Karooklong
.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie
.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Meopta raad asb.
Dankie vir julle terugvoer-sal hom laat weet.
Henry
Henry
-
ArnoRoux
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Wed Jun 24, 2015 1:11 pm
Re: Meopta raad asb.
Wat prys daai Meopta Scope?
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Meopta raad asb.
So se n bietjie hoekom wil mens first focal plane he inplaas van second focal plane?, wat is die vergelyking tussen die twee vir nagskiet?
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Meopta raad asb.
Hoe sal n mens n jakkals kan range met die kruishaar?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.