Waterbokke te skiet - Sasolburg
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Waterbokke te skiet - Sasolburg
n Vriend van my het n paar waterbokke wat uitgeskiet moet word.
Dit sal net dagjag wees teen so R200.
Koeie = R3200
Bulle = R4500
Bulle > 28" = R5500 (maar die kanse is skraal dat daar nog sulkes is)
Julle kan my PM as iemand belangstel dan kan ek nodige info aanstuur dan kan julle self met hom bespreek.
Dit sal net dagjag wees teen so R200.
Koeie = R3200
Bulle = R4500
Bulle > 28" = R5500 (maar die kanse is skraal dat daar nog sulkes is)
Julle kan my PM as iemand belangstel dan kan ek nodige info aanstuur dan kan julle self met hom bespreek.
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Waterbokke te skiet - Sasolburg
En toe val daar vanoggend n trofee!! Skoon jaloers dat ek hom nie kon skiet nie!
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Waterbokke te skiet - Sasolburg
Ek het toe die langnaweek self een van die waterbokke gaan skiet. Dit was n bulletjie van so 23.5" wat 107kg uitgeslag het.
Daar is n een-horing bul wat baie mooi is en oor 29" sal meet!! Kon ongelukkig nie n kans kry op hom nie. Daar is ook heelwat mooi koeie en daar is al een van 108kg geskiet.
Daar is n een-horing bul wat baie mooi is en oor 29" sal meet!! Kon ongelukkig nie n kans kry op hom nie. Daar is ook heelwat mooi koeie en daar is al een van 108kg geskiet.
Last edited by sPRINGHAAS on Wed Aug 12, 2015 8:49 am, edited 1 time in total.
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Waterbokke te skiet - Sasolburg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Waterbokke te skiet - Sasolburg
Mooi man. Wat het daai bulletjie toe uitgeslag?
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Waterbokke te skiet - Sasolburg
Dankie! Hy het 107kg uitgeslag.Spanner wrote:Mooi man. Wat het daai bulletjie toe uitgeslag?
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Waterbokke te skiet - Sasolburg
Ek het self drie bulletjie wat ongeveer dieselfde size is, wat ek moet uitskiet, en wil graag massas vergelyk.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Waterbokke te skiet - Sasolburg
Netjies baie geluk.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Waterbokke te skiet - Sasolburg
Is daar nog van hierdie Waterbokke oor?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Waterbokke te skiet - Sasolburg
Daar is verseker nog koeie. Ek is nie seker of hy nog bulle sal laat skiet die jaar nie.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Waterbokke te skiet - Sasolburg
Die koeie nie nou swaar dragtig al nie?
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Waterbokke te skiet - Sasolburg
Mag wees, maar nie noodwendig nie. Ek verstaan waterbokke is nie tyd gebonde nie en dus kalf hulle reg deur die jaar. As jy tyd het en hulle mooi bestudeer deur 'n verkyker behoort jy maklik te kan sien watter koeie dragtig is. Hier in Secunda is daar heelwat koeie uit die trop van 22 wat nog glad nie swanger is nie en 'n paar wat al mooi boepens staan.

Dankie Spanner