Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Hein (Haan)
Hero Member
Posts: 1088 Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Post
by Hein (Haan) » Thu Jul 02, 2015 2:22 pm
Ek soek namens my broer so paar 208gr A-Max'e.
Ons wil hulle toets in sy Remington 300WM Sendero.
As iemand my kan help sal ek dit baie waardeer.
Baie dankie
Groete
Hein
CalMul
Sr. Member
Posts: 274 Joined: Sun Aug 10, 2014 11:24 pm
Post
by CalMul » Thu Jul 02, 2015 2:40 pm
Hein, watse area is jy? Hulle is redelik volop nou
Hein (Haan)
Hero Member
Posts: 1088 Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Post
by Hein (Haan) » Thu Jul 02, 2015 2:43 pm
Dankie CalMul ek is in Vryburg,het jy dalk n plek vir my wat het.
Ek het al n paar plekke gebel maar kan nog niks kry nie.
Rasmus
Hero Member
Posts: 1003 Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Post
by Rasmus » Thu Jul 02, 2015 3:42 pm
Haan
Het jy al CAmdix probeer?
Groete
Capt. Yoda
Hero Member
Posts: 13527 Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Post
by Capt. Yoda » Thu Jul 02, 2015 5:05 pm
Haan wrote: Dankie CalMul ek is in Vryburg,het jy dalk n plek vir my wat het.
Ek het al n paar plekke gebel maar kan nog niks kry nie.
Die Oom by molopo arms het gehad anders kan hy vir jou kry.Hulle werk ook nogals in n Sendero
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Hein (Haan)
Hero Member
Posts: 1088 Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Post
by Hein (Haan) » Thu Jul 02, 2015 5:42 pm
Dankie Kaptein ek sal maar by hom hoor dat hy vir my n paar bestel as ek nie kry nie.
Gedink ek sal iewers reg kom dat ons solank kan begin gooi
Nico Harris
Hero Member
Posts: 2468 Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Post
by Nico Harris » Thu Jul 02, 2015 9:48 pm
Guns and bows in die kaap.