Ek het die Hawke 6-24x56 SR pro vir my gekry. Ek soek n Apps wat ek kan aflaai vir dit. Hawke se program het ek nou al drie keer probeer aflaai, maar dit wil nie deur kom nie.
Is daar n ander een wat ek kan probeer vir die Hawke.
Hawke balistiese program
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Hawke balistiese program
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Hawke balistiese program
Heinz probeer jy na jou foon aflaai of na jou pc?
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Hawke balistiese program
Heinz, watse reticle het jy?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hawke balistiese program
Daardie program is slegs 7MB in grootte en het maklik op my PC afgelaai.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Hawke balistiese program
+ 1. Baie akkuraattripodmvr wrote:Daardie program is slegs 7MB in grootte en het maklik op my PC afgelaai.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Hardyman
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Mon Sep 17, 2012 11:42 am
Re: Hawke balistiese program
Ek gebruik ook die rekenaar weergawe en moet saamstem hy is baie akkuraat.
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Hawke balistiese program
Ek het dieselfde scope met die 0.5mil dot reticle op my 22-250. Het my geweer ingeskiet op 200m en die App "Strelok" gebruik om te voorspel hoe ek moet mik op 300m. Strelok het die reticle as een van die opsies, so jy kan mooi sien hoe hy sal maak. Jou scope moet wel op 20 vergroting wees(of ten minste vir die trial version waar jy nie zoom in app kan stel nie). Myne het presies uitgewerk soos voorspel!!