Hallo julle. Ek is Arno Roux, bly op Viljoenskroon. Hemel dit voel soos die ballistiek anonieme groep voorstelling. Die AA vir skiet mal mense.
Nou ja. Ek is ook een. Ek skiet heeltemal te min. As ek die kans kry mors en lood en kruit in 'n groot geraas.
Ek dink ek sal baie by julle kan leer
Hallo
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Hallo
Baie welkom
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: Hallo
Hallo Arno, baie welkom. Dis lekker hier. Leer elke dag iets nuut.
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
-
ArnoRoux
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Wed Jun 24, 2015 1:11 pm
Re: Hallo
Ashley. Nee wat ek kon maar net hoop dit was meer
CZ 75A 9mm
Remington. 22
Baikal 12br
BSA. 303
En dan laaste maar beslis my getroue vriend pasmaak 30-06 k98 aksie, Ferlach med barrel, Boyd's Thumb hole kolf, met 'n silencer op
CZ 75A 9mm
Remington. 22
Baikal 12br
BSA. 303
En dan laaste maar beslis my getroue vriend pasmaak 30-06 k98 aksie, Ferlach med barrel, Boyd's Thumb hole kolf, met 'n silencer op
