Ouderdom - aantoon daarvan op jou profiel

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Ouderdom - aantoon daarvan op jou profiel

Post by tripodmvr »

Net 'n versoek. Dit sal baie help as almal se ouderdom op hulle profiele vertoon. Dit gee tot 'n mate 'n idee van die ervaring wat 'n persoon al opgedoen het. Nie almal is eerlik en s? dat hy heel onkundig is nie. Daarmee kan 'n mens dan beter raad bedien.

Jul gevoel oor so versoek?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
James Wright
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 319
Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm

Re: Ouderdom - aantoon daarvan op jou profiel

Post by James Wright »

Ek persoonlik dink nie dat ervaring aan ouderdom gemeet kan word nie,daar is baie manne wat eers laat in hulle lewe begin skiet het en sommige manne weer baie vroeg.Ek het ?n jong vriend wat meer as 10 jaar my junior is wat al PH was op ouderdom 17.Hy het ongelooflik baie geweer ,skiet en herlaai kennis en sal meeste ouens dubbel sy ouderdom ?n ding of 2 kan leer.

Wat die aanwys van ouderdom betref dink ek nie dis slegte id?e nie,dit gee mens wel aanduiding van die gesag wat gegee moet word tydens gespreke
300Winmag

Re: Ouderdom - aantoon daarvan op jou profiel

Post by 300Winmag »

Ok, maar as julle vir my oom gaan s? gaan ek julle roer!!  ;D
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: Ouderdom - aantoon daarvan op jou profiel

Post by 222 »

Ek sien dat ek en OOM Driepoot nie te v?r van mekaar bly nie. ;D
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
User avatar
afriventure
Full Member
Full Member
Posts: 153
Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm

Re: Ouderdom - aantoon daarvan op jou profiel

Post by afriventure »

Manne
Ek stem saam oor die respek idee, maar wil net ook se dat bitter manne hul "location" invul , ek sien baie dat as manne vir mekaar antwoord daar baie gevra word waar hulle is, dis net makliker as jy dit op jou profiel aandui op die plek daarvoor.
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Ouderdom - aantoon daarvan op jou profiel

Post by tripodmvr »

Afriventure
Nou wys jy uit wat ek graag wou h?. 222 vertel my hy is naby my maar steek sy eie blyplek weg (die OOM pla my ook nie meer nie). Al die inligting help met skakeling. Die aanbring van ouderdom gaan nie net oor respek. Ek probeer respek toon aan almal met wie ek te doen kry en verwag dit ook terug.

As my ouderdom 21 is en ek vra eenvoudige vrae oor herlaai dan wys dit hier is iemand wat nog in die beginstadium van die leerproses is. Sy foute kom uit gebrek aan ondervinding.

As ek op 55 dieselfede vraag vra dan kan jy weet die' man se kennis oor skiet is miskien meer beperk as die jong man sin en dat hy ook nie dieselfde entoesiasme gaan toon nie. Sy foute kan weer kom uit hardkoppigheid. (Niemand vertel my hoe ek iets moet doen nie)

In jou raad wat jy aanbied kan jy selfs op tone trap deur 'n sekere toon aan te neem. Ek doen opleiding in ons jagvereniging en kry met alle ouderdomme van 8 tot 70 jaar te doen. Ek dink ek het al geleer om beleefd teenoor almal op te tree.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Ouderdom - aantoon daarvan op jou profiel

Post by Arnold »

Ek het dit al beleef hoe die ouer manne my advies afjak op die skietbaan en toe maar besluit om verder aan stil te bly.
{Die twee ouens het gevaarlik hoog gelaai en wou nie glo dat 'n slot wat hulle amper met 'n hammer moes oopslaan 'n teken van druk is nie  :( }

Ek is jonk en leer nog elke dag, maar terselfde tyd weet ek ook baie meer as die gemiddelde ou. Ek was baie aktief op baie forums en die mense wat altyd dink hulle weet beter het my laat besluit om af te skaal met my deelname. Op die stadium is hierdie die enigste forum waarop ek regtig aktief deelneem, al is dit ook 'n bietjie minder die afgelope tyd. Dit ges? antwoord ek ook nie meer post waar daar vrae gevrae word wat reeds elders op die forum beantwoord is nie ... daai search knoppie is mos vir 'n rede daar.

So ja, die dat jy weet hoe oud iemand is kan 'n goeie ding wees maar dit kan ook nie wees nie. Wie gaan dan nou na die raad van 'n nat agter die oor snotkop luister?
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: Ouderdom - aantoon daarvan op jou profiel

Post by 222 »

Arnold

Ek is tegnologies gestrem as dit by sulke forum goete kom.

Tripodmvr

Reggestel

Ek glo respek is iets wat jy verdien. Die manier hoe jy met mense praat en hulle hanteer.
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Ouderdom - aantoon daarvan op jou profiel

Post by Monrique (SJ) »

Ek is ook maar geleer dat respek verdien word en nie afgewing word nie!!

In verband met die ouderdom ding dink ek ook maar so. By ons by die werk noem almal mekaar op hulle name, so of jy as "appie" begin op 19 en jou bestuurder is 60jaar oud noem jy hom op sy naam tensy jy besluit om hom oom te noem, dit gaan nie oor dat jy nie respek het vir hom nie, maar dat ons as mens wees gelyk is. Elkeen besluit dan maar self vir hom of haar wat om daai persoon te noem.

Ek is ook nog jonk en het ook nie die wereld se kennis nie, maar ouderdom en ervaring loop nie noodwendig hand aan hand nie.

Hoop nie ek trap op tone nie.

Groetnis
Corumana

Re: Ouderdom - aantoon daarvan op jou profiel

Post by Corumana »

Ek glo die ouderdom is belangrik en dit is hoekom ek myne reg gemaak het so rukkie terug. Ondervinding? Ouderdom kan nie ondervinding wys nie. Ek is 35 op pad na 36 en my kennis strek baie ver in Jag (lokaal en internasionaal) Wildplaas bestuur, Suiderlikke Afrika toer, Visvang Suiderlikke Afrika, rekenaar programering, Boubedryf, Grondverskuiwing (Werk al die masjiene self) Data Capture, Selfoon tegnologie, Herbouing van masjiene (Elektries en brandstof) en die lys gaan aan en aan.

Ek het net die 'oppertunities' in my lewe gehad om met alles te doen te kry omdat ek op die regte plek grootgeword het en my leuse van kleins af was leer so veel jy kan.

Op die einde van die dag wat tel is wat jy mee te doen kry op 'n daaglikse basis en in wat jy belangstel en hoeveel daarvan jy kan onthou. Min mense besef dat diep daar in jou brein weet jy meer as wat jy dink, ons is net lui om ons geheue te heroep.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Ouderdom - aantoon daarvan op jou profiel

Post by Armand Steenkamp »

Ek stem saam met SJ.
As jy jonk is beteken dit nie jy weet niks nie.

Al probleem met die dat jou ouderdom nie op jy profile verskyn nie is dat ons jongermanne weet nie vir wie om oom te se nie.

Groete armand
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Ouderdom - aantoon daarvan op jou profiel

Post by tripodmvr »

Ons wat ouer is was eens ook jonk en het ook maar ons dinge aangevang.

Die gesindheid waarin julle hierdie gesprek benader gee my baie moed vir ons jeug. Hou so aan en julle sal dit nog ver bring - daarby bedoel ek dit nie net vir materiele dinge nie, maar meer om as mens 'n sukses te maak.

Kameraderie en mooi saamsyn is tog ons hoofdoelwit as jagters wat saamkuier - al is dit nou nie in lewende lywe nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3310
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Ouderdom - aantoon daarvan op jou profiel

Post by Christo »

ouderdom en ligging, ek kan nie verstaan hoekom hulle "bang" is nie
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Ouderdom - aantoon daarvan op jou profiel

Post by Jagtersdok »

Hehe Ja ek is 32 en weet net mooi niks van gewere af, herlaai en skiet nie, my pa is 65 en hy weet hel baie.
Of is dit nou anders om ;)
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Biltongjagter

Re: Ouderdom - aantoon daarvan op jou profiel

Post by Biltongjagter »

Ouderdom is 'n feit soos 'n koei!
Almal word ouer en niemand kan niks daaraan doen om dit te verhoed nie.

Ek is 'n oupa met 5 kleinkinders, oudste enetjie al 7 jr oud, en ek was nie 'n snotkop oupa toe sy gebore is nie.

T?g is ouderdom ook relatief, ek voel 46 en doen steeds dieselfde dinge soos party ouens van 40 nie meer kan doen nie.

Ondervinding is egter dit wat die meeste tel in die mate van 'n mens se ontwikkelingsvlak in jou leeftyd - met die belangrike verskil dat deur 30 jaar een beroepsaspek 30 jaar lank beoefen het, nie noodwendig beteken di? persoon het 30 jaar se ondervinding nie, nee, dit kan een jaar s'n wees wat net 30 keer herhaal is.

Daarom s? my onderskriffie duidelik OWLS = older, wiser, learning student - met klem op die woord 'learning'.

Hierdie aanhaling spel dit vir my die beste uit:
The illiterate of the 21st century will not be those who cannot read and write but those who cannot learn, unlearn, and relearn. ~ Alvin Toffler.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Ouderdom - aantoon daarvan op jou profiel

Post by Jagtersdok »

Biltong

Ek like daardie quote erg, so waar

Neels
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Ambessa

Re: Ouderdom - aantoon daarvan op jou profiel

Post by Ambessa »

Hallo almal
Ambessa wrote:Tog jammer daar is min wat hierdie belangrike datums in hulle lewens bekend maak...
...lyk asof hierdie paar woordjies inslag gevind het?

Doen so voort en maak die "N/A" op die profiele minder.

Ambessa
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3310
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Ouderdom - aantoon daarvan op jou profiel

Post by Christo »

Piet-Skiet wrote: Ja mens is nooit te oud om te leer nie. Ek het gedog ek al alles gesien tot I week terug. Ek het gesien dat hulle I huis steel! Man kom terug van I 3 weeke vakansie en al wat hy oorhet is net paving en die fondasie van sy huis! Kyk boys ons land is regtig nou nie ver davan af om sy g@t te sien nie
Dit mag so wees. Maar ek bly lekker, lekkerder in elk geval as op enige ander plek op die planeet van ons.

Miskien so 1200km reguit Noord sou lekkerder gewees het, maar tot dan "love" ek dit hier.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Ouderdom - aantoon daarvan op jou profiel

Post by Armand Steenkamp »

Ek bly ok lekker.Wal ook nie weg gan nie ! Nie eens op vakansie nie.
Maar ek moet se daar is n land waar ek droom om te gan bly

Nam!

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Ouderdom - aantoon daarvan op jou profiel

Post by Louis102 »

Christo wrote: ..... Dit mag so wees. Maar ek bly lekker, lekkerder in elk geval as op enige ander plek op die planeet van ons....Miskien so 1200km reguit Noord sou lekkerder gewees het, maar tot dan "love" ek dit hier....
Armand Steenkamp wrote: ...... Nam! ....
Christo & Armand

Julle twee is reg, maar dit is ongelooflik hoeveel mense wat hier bly, weer dink 1200km suid is beter.  Elke plek het sy goeie en slegte - aan die einde van die dag is dit seker oor jou ingesteldheid, wat sal bepaal hoe gelukkig jy is....

Mooibly!
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Ouderdom - aantoon daarvan op jou profiel

Post by James Wilson »

Jake White het gese:" As jy goed genoeg is, is jy oud genoeg!"
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Ouderdom - aantoon daarvan op jou profiel

Post by 243Songdaug »

Manne julle moet nou maar lag, maar hoe bring mens jou ouderdom aan op jou profiel?  Ek het nou al 'n paar keer my profiel oopgemaak ern probeer edit, maar ek kry nie my ouderdom ingesit nie.

Is nie skaam vir my jeugdige 37 nie en ook nie oor die feit dat ek in een van die mooiste dorpies in die Noordkaap-Kathu bly nie - help net dan sit ek dit op my profiel.
Dont tell me, show me......
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Ouderdom - aantoon daarvan op jou profiel

Post by tripodmvr »

243Songdaug wrote: Manne julle moet nou maar lag, maar hoe bring mens jou ouderdom aan op jou profiel?  Ek het nou al 'n paar keer my profiel oopgemaak ern probeer edit, maar ek kry nie my ouderdom ingesit nie.

Is nie skaam vir my jeugdige 37 nie en ook nie oor die feit dat ek in een van die mooiste dorpies in die Noordkaap-Kathu bly nie - help net dan sit ek dit op my profiel.
Gaan in onder jou profile. Modify profile en dan Forum Profile info. Voeg jou verjaardag daarin en jou ouderdom sal verskyn wat ons kan sien. Jou tuisdorp word ook daar aangebring.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply