Opsoek na Noordkaap Springbok jag vir my dogter asb.

Adverteer jagte hier gratis/ Advertise hunts here for free
Post Reply
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

Opsoek na Noordkaap Springbok jag vir my dogter asb.

Post by Arnold van Wyk »

Hallo, hoop iemand kan dalk help, ry eerste week van Julie, Kaapstad, Jhb via Douglas, Kimberley vir werk. Ek vat my 12 jarige dogter saam vir n "roadtrip", sal baie graag dat sy haar eerste bok skiet.

Dankie
Arnold
User avatar
Grenslyn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 366
Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am

Re: Opsoek na Noordkaap Springbok jag vir my dogter asb.

Post by Grenslyn »

Hallo Arnold.

Ek is bietjie uit jou pad, maar as jy nie regkom nie is jy welkom om hier by my aan te kom. Ek is tussen Upington en Olifantshoek.

Jy kan my kontak by 084 tripple5 8144
Hein
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

Re: Opsoek na Noordkaap Springbok jag vir my dogter asb.

Post by Arnold van Wyk »

Hallo Hein.

Dankie baie, ek bel jou later vandag.

Groete
Arnold
User avatar
Grenslyn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 366
Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am

Re: Opsoek na Noordkaap Springbok jag vir my dogter asb.

Post by Grenslyn »

Middag manne

Ek het 'n beesplaas met 'n paar springbokke sonder enige jagfasiliteite en wou maar net vir Arnold en sy dogter uithelp.

As julle belangstel in jagplek kan ek dalk iets reël by een van my bure.
Hein
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Opsoek na Noordkaap Springbok jag vir my dogter asb.

Post by Eugene »

Grenslyn wrote:Middag manne

Ek het 'n beesplaas met 'n paar springbokke sonder enige jagfasiliteite en wou maar net vir Arnold en sy dogter uithelp.

As julle belangstel in jagplek kan ek dalk iets reël by een van my bure.
Ek lei uit jou post uit af jy het 'n paar PM's gekry.... ++>: ++>: ++>:
Aim small, miss small
Post Reply