44 magnum bullet molds gesoek.

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2106
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

44 magnum bullet molds gesoek.

Post by vossie1 »

Dag Meneere, ek is opsoek na n bullet mold vir my 44magnum ek soek verkieslik iets van 240gr en op vir jag doeleindes enige raad van gesoute manne sal ook waardeur word. Ek wil graag begin giet sodat ek meer kan oefen teen laer koste.

Groete
Vossie
Reloader270
Hero Member
Hero Member
Posts: 1051
Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm

Re: 44 magnum bullet molds gesoek.

Post by Reloader270 »

Vossie ek stuur PM.
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: 44 magnum bullet molds gesoek.

Post by Monrique (SJ) »

Hier by my lê n .44 240gr mould indien jy belangstel en nie regkom by reloader.

Groetnis
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2106
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: 44 magnum bullet molds gesoek.

Post by vossie1 »

Hi Monrique kan jy vir my n foto stuur,ek het nog een gekoop wat Reloader vir my gekry het maar ek sl graag die een se profiel ook wil sien. 0722034007

Groete
Vossie
Post Reply