North American Arms .22 Magnum
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
North American Arms .22 Magnum
Dringend opsoek na so een vir my vrou. Asb, alle papierwerk moet reg wees. CFR is vol strooi deesdae. Het een gekoop by wapenwinkel wat nooit change of ownership gedoen het nie, en hul kry nie daai vorms nie. Darem het ek n refund gekry...
Dankie
Louis 082 379 2522 of vlakvarksoldaat@gmail.com
Dankie
Louis 082 379 2522 of vlakvarksoldaat@gmail.com
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: North American Arms .22 Magnum
Ek wil nie negatief klink nie, maar daai gun se patrone is verskriklik duur...
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: North American Arms .22 Magnum
Ek weet maar dis nie asof mamma weekliks n boks gaan uitskiet nie...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
-
Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: North American Arms .22 Magnum
Die beste wapen is die een wat in jou hand is wanneer die paw paw die fan strike- ek dra al 17 jaar een, nog nooit spyt oor die koop nie. Jy het obvious jou huiswerk gedoen, so sterkte. (Ek het kort loop 1 1/8")
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: North American Arms .22 Magnum
Dankie Basie, jy is reg, ek het my huiswerk gedoen. Moet dalk twee van hulle aanskaf...
En met jou komentaar kan ek aanneem dat jy hom nie aan my gaan smous nie hahahaha.
En met jou komentaar kan ek aanneem dat jy hom nie aan my gaan smous nie hahahaha.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: North American Arms .22 Magnum
Vlakvark S.
Wil net weet of jy al met so 'n vuurwapen geskiet het.
Daardie klein dingetjie is moeilik hanteerbaar en wil styf vasgehou word, anders val hy uit jou hand as jy skiet.
Ek het een. Vir my pas dit omdat ek hom daagliks in my sak dra. Genoeg slaankrag en slegs akkuraat tot op vyf meter (wat ek soek). Stem saam oor patrone - jy skiet nie elke dag 'n pak weg nie.
Doen eers weer verdere navorsing voordat jy dit vir 'n dame koop.
Groetnis
Wil net weet of jy al met so 'n vuurwapen geskiet het.
Daardie klein dingetjie is moeilik hanteerbaar en wil styf vasgehou word, anders val hy uit jou hand as jy skiet.
Ek het een. Vir my pas dit omdat ek hom daagliks in my sak dra. Genoeg slaankrag en slegs akkuraat tot op vyf meter (wat ek soek). Stem saam oor patrone - jy skiet nie elke dag 'n pak weg nie.
Doen eers weer verdere navorsing voordat jy dit vir 'n dame koop.
Groetnis
- Mukiwa
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Fri Jun 05, 2015 8:18 am
Re: North American Arms .22 Magnum
Vlakvark,
Daar is een op Guntree geadverteer deur AK Arms in Jeffreysbaai, prys is R4999.00.
Groete,
Daar is een op Guntree geadverteer deur AK Arms in Jeffreysbaai, prys is R4999.00.
Groete,
Stephen
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: North American Arms .22 Magnum
Thanks, sal bietjie loer. Splinter nuut is hulle R5k. Tweedehandse mark gaan hulle vir so R2k tot R2.5k.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
Re: North American Arms .22 Magnum
Ons het n klomp in voorraad, ek glo hulle is al op ons naam.Vlakvark Soldaat wrote:Dringend opsoek na so een vir my vrou. Asb, alle papierwerk moet reg wees. CFR is vol strooi deesdae. Het een gekoop by wapenwinkel wat nooit change of ownership gedoen het nie, en hul kry nie daai vorms nie. Darem het ek n refund gekry...
Dankie
Louis 082 379 2522 of vlakvarksoldaat@gmail.com
Groete
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: North American Arms .22 Magnum
Cool dankie, ek sal gou more n draai gaan maak.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
Re: North American Arms .22 Magnum
Se die manne moet my bel, ons wil hulle so bietjie minder maak. 082 854 0804Vlakvark Soldaat wrote:Cool dankie, ek sal gou more n draai gaan maak.
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
-
Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: North American Arms .22 Magnum
Ongelukkig vir jou, ja ek sal hom nie smous nie! Dit is waar, die magnum roer nogal in jou hand, maar ek dink daai skoot is harder as 'n .44mag! (het met albei geskiet). Ek gaan môre s&o bel vir een vir my vrou, soek ook al lankal na een - wil nie eers kommentaar lewer oor die kommentaar van die verkoopsman wanneer jy die navraag rig nie[THUMBS DOWN SIGN]. SterkteVlakvark Soldaat wrote:Dankie Basie, jy is reg, ek het my huiswerk gedoen. Moet dalk twee van hulle aanskaf...
En met jou komentaar kan ek aanneem dat jy hom nie aan my gaan smous nie hahahaha.
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: North American Arms .22 Magnum
Ek het gebel maar toe het hul net die normale NAA .22 lr rewolwer, en een NAA .22 Mag in black widow...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
-
Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: North American Arms .22 Magnum
Net om te onthou asb- vanwee die 'gemaklike' grote is mens geneig om die wapen net so in jou sak te dra, maak dit gereeld skoon. Fyn materiaal gaan oral in. Myne se rol het geskuif, dan is die hamer direk op 'n rondte en ek haal die rol uit en wil hom dry fire, groot was my verbasing om te sien die haan gaan NIE af nie!! Strip en skoonmaak sommer met petrol en toe is alles weer reg, maar ek het geskrik! Maintenance, maintenance!
My 2c
My 2c
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: North American Arms .22 Magnum
Ok kwaai, sal onthou om dit vir mamma te leer...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
