Muck Boots

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Muck Boots

Post by NicoSmit »

Waar kan ek Muck Boots koop in Gauteng en sal hulle die ou voete warm hou agter op die skietstoel in die winter?
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Muck Boots

Post by G-force »

Hulle hou jou voete baie warm ja.Ek het in die kaap gekoop en hul het gestuur.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Muck Boots

Post by G-force »

South Africa
Reviva Technology
Unit 34B Northgate Business
Ysterplaat
Cape Town
South Africa
7425
Contact : Paul Handcock
Tel : 27215104428
Email : paul@reviva.co.za South Africa


Shirnat Fashion International
Melbourne Road
Dalbridge
Durban
South Africa
4001
Contact : Mervin
Tel : 031-3012464
Email : shirnat@tc.co.za
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Muck Boots

Post by NicoSmit »

Dankie ek dink dit gaan 'n kleinhuisie kos as ek so na die R/$ kyk
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
Post Reply