Savage 250 - Doppe

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Reghardt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 388
Joined: Sat Jun 30, 2012 9:40 am

Savage 250 - Doppe

Post by Reghardt »

Weet iemand waar ek van hierdie doppe kan kry? Ek sal verkies as die nuwe doppe kan wees aangesien die geweer se kamer baie klein is en nie sommer enige doppe kan gebruik nie.

Vriendelike Groete
Reghardt
Post Reply