.223 rem 40gr v-max

Post Reply
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

.223 rem 40gr v-max

Post by Michiel(MCR) »

Hi julle,

Die manne met die .223 rem, sal n 40gr v-max goed werk op n jakkie tot op 200m of sal hy te lig in die broek wees ?
Spoed so 3450 ft/s - 3500 ft/s ?  (20.8 duim loop).

ns. ek sien FM kry mooi groepe met die 40gr v-max'e.

Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: .223 rem 40gr v-max

Post by 222 »

Gooi hom hy sal hom op sy g@t laat sit
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: .223 rem 40gr v-max

Post by Michiel(MCR) »

Ek gaan maar n lading uitwerk en toets.Thanks!

Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
User avatar
Chris101
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 390
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am

Re: .223 rem 40gr v-max

Post by Chris101 »

MCR

EK laai 27.8 gr s 321  26dm loop 3900ft
TOT SO 300M Redelik doeltrefend.

101
Knou die gediertes AF.
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: .223 rem 40gr v-max

Post by Michiel(MCR) »

Chris101 wrote: MCR

EK laai 27.8 gr s 321  26dm loop 3900ft
TOT SO 300M Redelik doeltrefend.

101
Hi Chris101,

Dit klink baie goed,se my gaan die koeeltjie nog deur n jakkie of disintegreer(spelling) hy?
Ek wonder wat se spoed kan ek van my 20.8 duim loop verwag?
Sal jy se teen jou spoed maak hy vinniger dood ?(maak meer skade aan n jakkie)?

Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: .223 rem 40gr v-max

Post by Michiel(MCR) »

Het gou n paar laadings gaan toets(40gr v-max).
Die gem spoed was 3610 vps die drukking was nie so kwaai nie kort net fine tune.
Die groepe was so 19mm op 100 meter,nie die beste nie maar moet maar vir eers so bly.
Die groepe het begin kleiner raak hier van 27.5gr ek het net gelaai tot by 28gr en hy was die beste.
Die tpl was .5mm van groewe,sal later weer speel met laading en tpl.

ns. Chris 101 baie dankie vir jou riglyn ;)

Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: .223 rem 40gr v-max

Post by Michiel(MCR) »

Hi,

Ek het die naweek bietjie gaan skiet en ek moet se, daai koeltjie 40gr v-max bars omtrent as hy iets tref.Ek het ook agtergekom
dat hy heelwat platter skiet en dit is n baie groot plus punt.Ek dink ek is gehoek op hulle.Sal net nog fine tune.
Wat so lekker is,is as jy deur die scope kan sien, as iets getref word.Die scope is nou op 200m gezero en
dan skiet hy op 100m 1' duim hoog.

Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: .223 rem 40gr v-max

Post by Armand Steenkamp »

Micheil
Sit bietjie daar n fototjie op van jou groep as jy hom gefine tune het ;)

Groetnis
Armand
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: .223 rem 40gr v-max

Post by Michiel(MCR) »

Sal so maak maat. ;)
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: .223 rem 40gr v-max

Post by Michiel(MCR) »

HI Armand,

Ek het toe Vrydag gou weer n paar laadings gaan toets.
Hier is die laading wat vir my toe gewerk het.

v-max 40gr met 28,5gr  S321  3650vps
0.5mm van groewe
winchester doppe
CCI BR4 slagdop
[img width=560 height=420]http://i1094.photobucket.com/albums/i44 ... 1197_1.jpg[/img]
omthou om altyd laag te begin en geleidelik optegaan die toleransies in verskillende wapens is nie almal  100% die selfde nie

Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: .223 rem 40gr v-max

Post by Jagtersdok »

Michiel

Baie mooi. Gaan jy nou nog bietjie meer met daai TPL speel?

neels
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: .223 rem 40gr v-max

Post by Pvdw »

Michiel dit lyk great!! Neels as ek 'n 6.81mm groep op 100m skiet los ek hom net so!!! Sal wragrag nie nog torring nie ;) ;) Ek sal heel dag rondloop en dit vir almal wys.

Ernstig nou, wat kan Michiel verwag/bereik as hy nog met daai TPL speel. Sal graag wil sien wat gebeur.

Ek koop more my 223 HOWA, sal die pos dophou om te sien wat daai kaliber kan doen.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: .223 rem 40gr v-max

Post by Jagtersdok »

Peet ek het eintlik net geterg met die Tpl ;D

Maar ek dink daai roer kan een gat skiet ;D ;D ;D
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: .223 rem 40gr v-max

Post by Francois Marais »

MCR

Daai is sommer n BUL van n groep.....mooi gegooi.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: .223 rem 40gr v-max

Post by Michiel(MCR) »

Hi julle,

Dankie vir al die komplimente.My ou Brnotjie het maar n dunloop en enige iets meer as 3 skote dan begin hy oopmaak(hitte).
Die varmint lope wat lekker duk is sal baie lekker werk omrede die lope so lekker duk is.Ek het gevind dat die Nosler 52gr custom competition
die mees akuraatste is in my geweer.
Die tpl van 0.50 mm van groewe lyk vir my is net reg maar kan seker nog speel(tyd).
Ek verstaan nou hoekom FM sovoel om +3600vps te skiet,dis lekker vinnig en plat en die 40gr v-max se plofbaarheid.Ek gaan reeds oor so 2 weke
weer aapbeheer doen by Tzaneen, ek dink daai 40gr is net die ding.

My volgende groot besluit is n 222-250 of 6mm  :-\

Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: .223 rem 40gr v-max

Post by Pvdw »

Wat van 'n 6.5. Lekker gunne daai.
Work to live, don"t live to work
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: .223 rem 40gr v-max

Post by Michiel(MCR) »

Hi julle,

Ek het toe die 40gr v-max op n jakkie getoets.Alles bevestig net wat ek op die yanks se forums gelees het,waar hulle cayoty's beheer doen en dit is: die punt gaan in sonder om tebars na omtrent n duim se penetrasie begin hy so tese ontplof en maak geweldige skade en hy gaan nie deur nie.Die pels van die jakkie het net n klein gatjie,so jy het n mooi heel pels vir jou self.
Die jakkie was omtrent op so 120m geskiet in so n haastige stappie,ek het te min gelead met die skoot en is so half in die maag geskiet.Hy het net omtrent 2 tree gegee en toe val hy.Wat my baie by geval het is met vorige jakkies wat ook so n skoot gekry het met die 55gr v-max dan word alles oop geruk en die pels is ook maar daar mee heen.

[img width=560 height=420]http://i1094.photobucket.com/albums/i44 ... 011210.jpg[/img]

Groete.
Michiel
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: .223 rem 40gr v-max

Post by Gerhard »

Dankie vir die terugvoer...

Ek dink ek moet bietjie met die Trip 2 en 40gr VMax speel as ek die lisensie gekry het...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: .223 rem 40gr v-max

Post by Michiel(MCR) »

Probeer dit gerus maat.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: .223 rem 40gr v-max

Post by Michiel(MCR) »

Pvdw wrote: Wat van 'n 6.5. Lekker gunne daai.
Peet nee jong ek dink die .270 is baie na aan hom,en ek het n .270

Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: .223 rem 40gr v-max

Post by Gerrit Visser »

MCR het baie sulke mooi groepe met die 40gr V-max geskiet toe gebruik ek eenkeer CCI 450 magnum primers en halveer toe die groepe probeer gerus. Ek het 'n 18' loop 22mm by die tromp met KD. Die geweer was van dag een maklik om te laai en verbaas my nog steeds. Ek verloor ? 100f/s teenoor 22' lope en kry 3700f/s met die 40gr V-max. Moet s? dit wat ek geskiet het, het min pels oor gehou.
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: .223 rem 40gr v-max

Post by Michiel(MCR) »

Hi Gerrit,

Dit is nogal interesant van die pels wat jy noem,ek sal maar weer kyk met my volgende jakkie.Miskien was dit dalk net
n vloek dat hy so mooi heel gebly het. My Chrony gee partykeer probleme so ek kan nie defnitief se wat my spoed nou
op die oomblik sal wees nie miskien dalk +-3800 vps want ek het bietjie hoer gegaan met my oorspronklike laading.
Die CCI 450 primers is maar skaars hierdie kant maar ek gaan dit wel probeer as ek in die hande gekry het.Die 40gr v-max
"perform" heel anders op kleiner "vermint" nl. hulle bars.Ek moet een ding se, hulle skiet baie lekker plat.