Spotting scope gesoek

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
mustangsa
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Tue Jan 07, 2014 12:27 am

Spotting scope gesoek

Post by mustangsa »

Naand manne

Ek is opsoek na 'n spotting scope, veral vir die skietbaan. Het iemand dalk so scope wat ongebruik rondle of opgradeer het na 'n Swarovski :) ?

Ek het gelees oor die mense wat die goedkoop National Geographic 20x vergroting scopes gekoop het en teleurgesteld was... Ek reken Tasco sal seker iets beter maak? 20-60x60mm?

Ek hoor graag.

Dankie
Sako 30-06
Mauser .22LR
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1540
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Spotting scope gesoek

Post by Giepie »

Ek is een van die wat na verlede jaar se Huntex 'n NatGeo scope te gekoop het. By die skou het dit baie goed gelyk, maar die een ek gekry sukkel ek om op 100m die gate te sien. >:(

Soek nou self iets anders, maar met die Rudolph 6-24x50 gebruik ek dit nou sommer ook as spotting scope.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
Post Reply