Custom build .308 in Kaapstad.

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
User avatar
shottie
Full Member
Full Member
Posts: 150
Joined: Wed May 06, 2015 6:50 pm

Custom build .308 in Kaapstad.

Post by shottie »

Naand Mense, ek het nou die storie oor gedink, maar na al die stories van
swak werk aan wapens gaan ek vra of enige van julle werk laat doen het
by Precision gunsmithing in Kaapstad, ek laat tans my .223 Brno oor bou
na n .308 toe met n Swaar 26 duim fluted stainless steel loop. Hulle diens
is goed, en baie kennis.
Hoor graag.
Groete.
Post Reply