Elcan DHDN teleskoop

Post Reply
.220 Swift
Full Member
Full Member
Posts: 167
Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm

Elcan DHDN teleskoop

Post by .220 Swift »

Ek het een van die Elcan digitale teleskope

Dis 'n fancy video kamera wat soos 'n teleskoop werk.

Een van die groot voordele is dat jy ver kan skiet. Jy kalibreer die teleskoop vooraf met jou kaliber en ammunisie data en deur die druk van 'n knoppie kan jy die afstand van die teiken inlees en siedaar - jy's op teiken sonder om hoog of laag te mik. Dit werk. Dis nog nie automaties nie - jy moet nog steeds die teiken afstand skat of range - die ideaal sou seker wees dat die scope 'n ingeboude rangefinder het.

Hier is die video van 'n swart wildebees wat ek geskiet het.

En ook die van 'n kat in die nag.

.220 Swift
Image

Image
www.askexpertdoctor.com

GOOD JUDGEMENT COMES WITH EXPERIENCE.
EXPERIENCE COMES FROM BAD JUDGEMENT.
Post Reply