Zeiss Diavari Victory 6-24x56

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Schalk75
Full Member
Full Member
Posts: 214
Joined: Fri Dec 14, 2012 8:14 am

Zeiss Diavari Victory 6-24x56

Post by Schalk75 »

Goeienaand.

Ek is op soek na so `n Zeiss 6-24x56 teleskoop, of `n soortgelyke Swarovski, teen `n redelike prys (vir wat dit is natuurlik).

Kontak my asb. indien jy so iets te verkoop het.

Baie dankie.

Schalk
Centurion
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Zeiss Diavari Victory 6-24x56

Post by cassie_calvinia »

optics international het. dit oor die 30k.
ek het 'n Swarovski Z6 wat ek wil verkoop. 2-12x50.
2.5 jaar op 'n geweer.
spotless.
hul verkoop teen 32k nuut.
ek sal graag 24 wil he. maar ons kan praat.
pm my as jy bealngstel
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Zeiss Diavari Victory 6-24x56

Post by Piet Breedt »

Nou gaan jy helderheid sien op sy beste
Post Reply