Manne
Ek het gister my kolwe gekry, dit is regtig mooi!
Eugene, dankie vir die moeite en die kolwe is bitter mooi! Die oubaas het sommer hoender vleis gekry toe hy hulle oop maak.
Hier is n foto, my pa besluit nou hy wil die blou een gebruik vir sy 308 en hy wil so "hybrid" 375 ruger bou met n lang loop op die bruin tacticool kolf.......ai snaakse idees!
Dankie en geluk met jou verjaardag Eugene!
Groete
Nuwe kolwe by Geno gekoop
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Nuwe kolwe by Geno gekoop
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Charl.308
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Sep 04, 2014 12:30 pm
Re: Nuwe kolwe by Geno gekoop
Pragtige kolwe
- Rotty
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:24 am
Re: Nuwe kolwe by Geno gekoop
Daai blou is 11.1.11 mooi
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Nuwe kolwe by Geno gekoop
Spoggerig!
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."

