Verlore bevoegdheid sertifikaat
Posted: Wed May 13, 2015 12:10 pm
Ouens, ek is in die proses om 'n nuwe wapen op my naam te sit maar ek besef nou dat ek my bevoegdheid sertifikaat verloor het...
Hoe maak mens nou ...is daar 'n plek waar ek dit kan opsoek om sodoende die aansoek volledig in te kan vul?
Ek is op die SAPS sisteem( het reeds 4 wapens op my naam) en is beide 'n TJ en 'n SS by die Jagtersvereneging.
Help asb
Skies, sien nou eers dis my eerste post!
Hello julle... Ek is nuut hier!