Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ouens, ek is in die proses om 'n nuwe wapen op my naam te sit maar ek besef nou dat ek my bevoegdheid sertifikaat verloor het...
Hoe maak mens nou ...is daar 'n plek waar ek dit kan opsoek om sodoende die aansoek volledig in te kan vul?
Ek is op die SAPS sisteem( het reeds 4 wapens op my naam) en is beide 'n TJ en 'n SS by die Jagtersvereneging.
Help asb
Skies, sien nou eers dis my eerste post! Hello julle... Ek is nuut hier!
Gaan na jou DFO toe en vra aan dat hulle weer die sertifikaat uitdruk. As hulle in 'n goeie bui is neem dit so 10min.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Deesdae gee hulle nie meer kaartjies uit nie, hulle print net 'n blaai. Ek het myne ook verloor en die dame by die plaaslike polisie se vuurwapen afdeling het sommer vir my weer een gedruk.