knopie vel siekte
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
knopie vel siekte
Naand Ooms.
Ek sukkel op die oomlik met die siekte op die beeste wat kan ek op spyt of in spyt vir dit??
Groete FB

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: knopie vel siekte
Francois
Praat met Danie .243 en Johan04 hier op die forum!!
Groetnis

222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: knopie vel siekte
Francois
Het hier voor die skole vakansie ook met dit gesukkel. Ek ken net van die raad dat jy die bees net daar waar hy is los, en dat jy hom nie aanjaag nie. Loop 'n ou oom in die kooperasie raak en vertel hom van my ellende, hy s? toe dat ek gewone Spiritus moet inspuit, blykbaar 10cc, het dit gedoen en dit het gewerk.

Last edited by MEERKAT on Tue May 10, 2011 8:39 am, edited 1 time in total.
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: knopie vel siekte
Inject penicillin LA every second day for a week and15cc phenylbetazone
Every day for a week
Every day for a week
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: knopie vel siekte
222
Is daai spiritus van die pers bottel sin wat die straat koppe drink of die wit ene?
Groetnis
Is daai spiritus van die pers bottel sin wat die straat koppe drink of die wit ene?
Groetnis
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: knopie vel siekte
Ja dis hy daai, die een wat saam die witbrood loop 
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
-
williebees
Re: knopie vel siekte
Veeboere, Onthou net as julle Fenielbutasoon vir 'n dier gespuit het, en hy vrek MOET HOM NIE AASVO?LRESTAURANT TOE STUUR NIE. Fenielbutasoon (en Diklofenak) is dodelik vir aasvo?ls.
Groete Williebees
Groete Williebees
- tobie
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Sun Nov 15, 2009 12:40 pm
Re: knopie vel siekte
ek het ook die probleem gehad.spuit ma met antibotieka verkieslik n lang werkende een.
sonder die dier af(het gehoor by iemand die speksel beland in drink water en kan moontlik aan steeklik wees)
hoe maar die dier koel en rustig.
dit ken nogal groot skade maak by groot uier koei en verse.ent maar
groete tobie

Jy kan maar hardloop, maar ek sien jou!!!
-
bakoor
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Sun Jul 31, 2011 9:40 am
Re: knopie vel siekte
Spuit 5cc Dettol onderhuids en jou probleem is binne 'n dag opgelos.
Groete
Groete
- Coenie (Swift)
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am
Re: knopie vel siekte
Manne ek kan bevestig wat bakoor s? van dettol het dit al gebruik en dit werk.
Beste is maar om spuitprogram te volg, maar noodgevalle duik ook op.

.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
-
Danie Lombard .243
Re: knopie vel siekte
Bakoor het die regte raad vir die siekte.
Spuit ook Penny LA of Lentracs (Penisilein) saam met Bakoor se doepa. Bakoor se goed onderhuids en Penisilein binnespiers.
Die siekte is baie erg aansteeklik, steek aan d.m.v.bloed en speeksel, maar meer met bloed. Ent diere elk met eie skoon naald.
Beste raad is om diere jaarliks in te ent teen die siekte.
As bulle die siekte opdoen kan hulle steriel raak weens koors, kan soms reg kom na koors en soms nie.

- Jacques Kotze
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Tue Apr 12, 2011 2:54 pm
Re: knopie vel siekte
Knoppiesvelsiekte se grootste "terug sitter" vir 'n bees is die koors wat die diere kry. Soos Danie .243 ges? het, is dit 'n virussiekte wat in die speeksel en velletsels voorkom van die besmette dier en juis daarom raai ek aan dat daar nie onnodig goeters binne in die knoppe gespuit word nie siende dat dit wat daarna uit die spuitgate kan uitsypel dalk ander diere kan aansteek. Dat die konkoksies help... dit glo ek, anders sou julle dit nie gedeel het nie, en ja... ek het dit ook neergeskryf in my boekie. Vlie? speel 'n groot rol met die oordraging van die virus van dier tot dier, so om diere te benat met sproeimiddels soos dalk Dazzel, behoort daar ook te help. Siekte tekens is o? wat traan, koors, speekselvloei, neusuitloopsels en eetlusverlies. Die knoppe op die vel kan ook nie gemis word nie, en dus ook hier waar velskade kan lei tot finansiele skade. Letsels vorm ook binne in die liggaam en dis juis hier waarop die behandeling gespits moet word. Sekond?re longontsteking is gewoonlik die grootste nagevolg en daarom is die behandeling met langwerkende antibiotikas so baie belangrik. Sonder aangetaste diere af in 'n koel plek met nat voer (letsels vorm in die bek wat eet van dro?, harde materiaal moeilik maak).
.243 Howa Hogue Heavy Barrel
22-250 Steyr Manlicher
30-06 Parker Hale
.303 P14 Sport
22-250 Steyr Manlicher
30-06 Parker Hale
.303 P14 Sport
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: knopie vel siekte
Hoe lyk die siekte 
Laasjaar het my buurmanne my ophol gehad, jy moet spuit, ons beeste het knoppiesvel, en het al jong diere verloor. Inderhaas maar die entstof gekoop en gespuit. Dit was die enigste keer wat ek nog ooit gespuit het.
Wat ek wel gesien het is dat party brahamnne het sulke enkele ronde knoppe omtrent 25mm in deursnee, maar dit bly so. Sien niks op die nguni's.

Johan Kriel
Okahandja
Okahandja
- Jacques Kotze
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Tue Apr 12, 2011 2:54 pm
Re: knopie vel siekte
JK
Laat ek jou so s?. As 'n bees knoppiesvelsiekte in al sy glorie het... sal jy dit weet. Die hele lyf sal oortrek wees met klein knoppies vanaf 1cm deursnee tot en met 5cm. As jy die bek oopmaak sal jy die ronde seertjies in die bek ook sien en ook agter op die vulva as jy die stert optel en ook oor die uier. Doen jouself 'n guns en gaan op "google" en soek onder "images" vir "lumpy skin disease" jy sal presies sien hoe die letsels dan lyk.
Hoop dit help.
Laat ek jou so s?. As 'n bees knoppiesvelsiekte in al sy glorie het... sal jy dit weet. Die hele lyf sal oortrek wees met klein knoppies vanaf 1cm deursnee tot en met 5cm. As jy die bek oopmaak sal jy die ronde seertjies in die bek ook sien en ook agter op die vulva as jy die stert optel en ook oor die uier. Doen jouself 'n guns en gaan op "google" en soek onder "images" vir "lumpy skin disease" jy sal presies sien hoe die letsels dan lyk.
Hoop dit help.
.243 Howa Hogue Heavy Barrel
22-250 Steyr Manlicher
30-06 Parker Hale
.303 P14 Sport
22-250 Steyr Manlicher
30-06 Parker Hale
.303 P14 Sport
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: knopie vel siekte
Johan,
Ek spuit al van die 26ste Desember af, en behandel nog steeds 'n paar swak koeie. Ek het vroeg Desember maand een of 2 koeie gesien met 'n knop hier en daar op die vel en nie aandag geskenk nie. Wel teen einde Desember het ek 60 koeie met die knoppie siekte gehad, dis 'n verpeste onsmaaklike haatlike siekte, want jou diere se velle lyk glad nie mooi nie.
Ek het alle gesonde bees( sonder knoppe) gespuit teen knoppievel en die res afgesonder.
Die 60 koeie gemiddeld elke 5-7 dae met TerramycinLA gespuit, so 6 liter LA later het dinge verbeter. Jy kan ook Maxitet LA by KaapAgri koop - dis bietjie goedkoper as Terramycin LA en is sterker( gesien die boksie wys 230gr teen Terra se 200gr )
Ondersoek die koeie wat slegs 1 knop wys en as jy jou hand so oor sy vel streel sal jy nog klein knoppe voel, kyk ook by die lieste en langs die eier. Kry daai koei in die manga en ondersoek deeglik. As sy meer knoppe het spuit 15ml Terramycin LA op elke boud(in die spier in), en herhaal maar binne 'n 3dae.
Ek het 7 koeie verloor, omdat ek nie vinnig genoeg weer by die 1ste trop bees uitgekom het.
Tref liewer voorsog en spuit die koeie, want hierdie verpeste siekte kan jou oornag klomp geld kos.
Penny LA is die beste, maar dit kry jy met veearts voorskrif in uiterste gevalle.
Norton

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: knopie vel siekte
Norton, Ek het laas jaar in die winter gespuit so hulle behoort nog ok ter wees.
Jacques, dankie, sal maar dop hou.
Jacques, dankie, sal maar dop hou.
Johan Kriel
Okahandja
Okahandja
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: knopie vel siekte
Johan,
As jy gespuit het dan behoort alles OK te wees.
Ek sal jou tog aanraai om die paar brahmanne te ondersoek en slegs 'n voorsorg van Terramycin LA spuit as die knoppe verdag lyk. Ek het 'n paar koeie verloor wat spekvet en gesond gelyk tot nadere ondersoek eers die knoppe mooi uitgeken.
Groete Norton
As jy gespuit het dan behoort alles OK te wees.
Ek sal jou tog aanraai om die paar brahmanne te ondersoek en slegs 'n voorsorg van Terramycin LA spuit as die knoppe verdag lyk. Ek het 'n paar koeie verloor wat spekvet en gesond gelyk tot nadere ondersoek eers die knoppe mooi uitgeken.
Groete Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
heinmarkram
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Thu May 24, 2012 2:11 pm
Re: knopie vel siekte
EK STEM 10CC DETTOL ONDER DIE VEL, WERK MOER GOED
.22lr, .22wrf, 22-250, 270, 30-06, 2X 375h&h, 10.75x68mm, 12go/u en iewers nog i 357 rollie en i 303!
en dink aan 458lott
en dink aan 458lott