Watter quad om te koop?
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Watter quad om te koop?
Ek kyk om dalk 'n utility quad te koop. Iets wat my seuns (5 en 7) ook kan gebruik as ons op die plaas gaan kuier - so verkieslik automaties. Ek glo nie ek sal 'n 4x4 nodig kry nie.
Ek is skrikkerig vir die Chinese en tweede handse goed en die ander opsies is maar duur:
Kawasaki Bruteforce KVF300 4x2 - R60k
http://www.kawasakisa.co.za/details.php ... cts_id=119
Honda TRX250 4x2 R68k (manual)
http://www.honda.co.za/en/products/moto ... -overview/
Yamaha YFM350 Grizzly 4x2 - R70k
http://www.linexyamaha.co.za/index.php? ... &view=1999
Het enige van julle ondervinding (goed of sleg) met die quads. Enige ander voorstelle?
Ek is skrikkerig vir die Chinese en tweede handse goed en die ander opsies is maar duur:
Kawasaki Bruteforce KVF300 4x2 - R60k
http://www.kawasakisa.co.za/details.php ... cts_id=119
Honda TRX250 4x2 R68k (manual)
http://www.honda.co.za/en/products/moto ... -overview/
Yamaha YFM350 Grizzly 4x2 - R70k
http://www.linexyamaha.co.za/index.php? ... &view=1999
Het enige van julle ondervinding (goed of sleg) met die quads. Enige ander voorstelle?
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Watter quad om te koop?
Ek kan seker die een op die lyk sit, maar dit lyk my hy is ook manual....
Suzuki LT-F250 4x2 - R53k
http://suzukimotorcycle.co.za/suzuki_sh ... s/lt-f250/
Suzuki LT-F250 4x2 - R53k
http://suzukimotorcycle.co.za/suzuki_sh ... s/lt-f250/
- kwagga
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm
Re: Watter quad om te koop?
Ek het in 2004 vir my twee Honda TRX350FM (semi automaties) gekoop juis omdat die kinders nog klein was. Dis nou baie jare later en die Hondas lyk amper nog net so goed as die dag wat hulle gekoop is met absoluut geen probleme nie. Ek kan die Honda amper met 'n Hilux vergelyk - nie die vinnigste / smartste nie maar ongelooflik betroubaar. Jy kan maar gerus tweedehand koop as hulle nog in gbaie goeie toestand is. Die Honda Rincon is ook 'n wenner.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Watter quad om te koop?
Ek het verskeie qads vannaf n Polaris tot n Suzuki tot CanAm en Grizzly.Almal utililty quads en van hulle 4x4.Jy lys net een maak wat ek het en dis die Grizzly.Jy kan hom maar koop,puik produk.Ek het ook n Suzuki Eiger 400 4x4 en dis ook n uitstekende quad.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Watter quad om te koop?
Dankie vir die terugvoer.
Het enige iemand contacts on pryse te beding. Die manne met wie ek sover gesels het se net daar is niks marge op die quads nie?
Het enige iemand contacts on pryse te beding. Die manne met wie ek sover gesels het se net daar is niks marge op die quads nie?
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Watter quad om te koop?
Kyk gerus op Gumtree, Junkmal en Olx, privaat ouens is baie onderhandelbaar. Dan voel jy ook nie so jammer vir die fiets nie...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Watter quad om te koop?
Christo ek kan net op Ge se woorde se +1. Met ons Namibiese quad jag word die quads tot hulle uiterste beproef en hierdie twee modelle staan kop en skouers bo die ander uit. Daar is al elke tipe getoets maar net om keer op keer terug te val op hierdie twee.G-force wrote:Ek het verskeie qads vannaf n Polaris tot n Suzuki tot CanAm en Grizzly.Almal utililty quads en van hulle 4x4.Jy lys net een maak wat ek het en dis die Grizzly.Jy kan hom maar koop,puik produk.Ek het ook n Suzuki Eiger 400 4x4 en dis ook n uitstekende quad.
Groetnis
Wout
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Watter quad om te koop?
Dankie Menere.
Ek neem aan die Suzuki Eiger is vervang met die kingquad
Ek neem aan die Suzuki Eiger is vervang met die kingquad
- NJ_v_N
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am
Re: Watter quad om te koop?
Sako quad range sou my keuse wees.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Watter quad om te koop?
Ek het die Suzuki Vinson. Great motorfiets. Ek het my Bombardier verkoop en die Suz gehou. My broer het die Yamaha. Die 660. Self n great fiets.
-
muishond
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm
Re: Watter quad om te koop?
Hallo Manne
Ek het n Kawasaki 700 ,4x4 Praire wat ek wil verkoop,het baie min ure gedoen.
Muishond
Ek het n Kawasaki 700 ,4x4 Praire wat ek wil verkoop,het baie min ure gedoen.
Muishond
