http://www.rifleshootermag.com/shooting ... index.html
Ek het per toeval op die stukkie verduideliking afgekom en moet se nou verstaan ek ook vir die eerste keer wat verskille tussen gewigte, sectional density en ballistic coefficiente is en hoe dit alles presies werk.
Ek glo daar is ander manne wat ook die stukkie inligting kan lees.
Blok.
Ballistics For Dummies
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Ballistics For Dummies
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Louis Botha
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Sun Feb 13, 2011 10:41 am
Re: Ballistics For Dummies
Dankie,dis baie interresant.
net gewonder of ek die enigste een is wat daarmee struwel.
Louis Botha
net gewonder of ek die enigste een is wat daarmee struwel.
Louis Botha
It takes 43 muscles to frown, 17 to smile , but only 3 for a proper trigger squeeze.
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Ballistics For Dummies
Blok, nou verstaan ek ook. Baie dankie.
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly