Wat is beste manier om gelooide wildsvelle(hare aan)te stoor?Opgerol of opgevou?
Groetnis
Beste manier om gelooide velle te stoor?
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 373
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
Beste manier om gelooide velle te stoor?
Gooi kole!
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Beste manier om gelooide velle te stoor?
Ek sou reken opgerol, in koelerige vertrek, weg van direkte sonlig en waar bietjie lug ook trek sodat die velle nie kans het om te "sweet" nie.