Double Rifles
Posted: Thu May 05, 2011 9:49 am
Nie seker of die vraag al gevra is in die forums nie, maar weet enige iemand van iemand wat doubles bou in Suid-Afrika ? Privaat of kommersiel - maak nie saak nie.
Thanks
Johan
Thanks
Johan