Nie seker of die vraag al gevra is in die forums nie, maar weet enige iemand van iemand wat doubles bou in Suid-Afrika ? Privaat of kommersiel - maak nie saak nie.
Thanks
Johan
Double Rifles
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Double Rifles
Probeer Sabi Rifles 013 755 1782
Vra vir Oom Fanie Combrinck, hy sal jou dalk kan help
Vra vir Oom Fanie Combrinck, hy sal jou dalk kan help
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Double Rifles
Sabie hou ook Krieghoff aan
...nat is my keybord net aan die gedagte van dai .470
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus