Swift A Frame
- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
Swift A Frame
More manne
Ek het die swift A Frame punt gelaai in my 300 win mag en eers bietjie gekla oor die koste! Maar, na die eerste jag op groot wild het ek my gedagtes verander. Ek het eland en blouwildebees gaan skiet in douglas. Ek het met die 180 gr geskiet teen 2902 fps, die eland op 189m geskiet. Die eland het kwart gedraai gestaan na my toe, het hom voor op bors in geskiet diskant se rib gevang en anderkant deur twee ribbes. Ek het die punt onder die vel gekry net agter die anderkant se blad. Punt skoon gemaak en geweeg, 179,3gr het oor gebly van die 180gr, ongelooflik!
Die blouwildebees het selfde gestaan, die punt het aan my kant ribbes geslaan en is agter anderkant se blad uit, hey op 179m gestaan.
Ek het baie genot geput uit die punt en kan dit aanbeveel vir manne.
Groete
Benman

Skiet raak en praat die waarheid...
-
300Winmag
Re: Swift A Frame
EK het Saterdag met hulle in my hand gestaan by die Dr.
en toe weer terug op die rakkie gesit. Kon net nie oor my hart
kry om daai prys te betaal nie.
en toe weer terug op die rakkie gesit. Kon net nie oor my hart
kry om daai prys te betaal nie.
- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
Re: Swift A Frame
Ek stem met jou saam, ek kon dit ook nie oor my hart kry nie. Al wat ek se nadat ek hulle geskiet het is dat ek met geruste hart kan veld toe gaan met my ammo. So 'n premium punt gee my baie gerustheid in my hart veral as ek groot wild gaan jag (nie gevaarlik). Ek is verseker van sy penetrasie vermoe, akkuraatheid en stop krag as ek enige ander plek behalwe kop moet skiet.
Probeer gerus, jy sal nie spyt wees nie. Ek stem saam met jou gevoel oor prys, en ja, as jy baie papier skiet gaan dit jou dalk net 'n gat in die beursie brand...
Groete
Benman
Probeer gerus, jy sal nie spyt wees nie. Ek stem saam met jou gevoel oor prys, en ja, as jy baie papier skiet gaan dit jou dalk net 'n gat in die beursie brand...
Groete
Benman
Skiet raak en praat die waarheid...
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Swift A Frame
Benman
Ek dink ook dit is n uitstekende punt, MAAR het n praatjie van n yank bygewoon nu die dag hier in WHK. Die man toets etlike honderde koeels vir al wat n vervaardiger is, voordat hulle n nuwe koeel op die mark sit, hy skiet nie die goete in papier en water en wat ook al nie, maar toets dit op wild in jag omstandighede, en gee dan sy mening omtrent dit.
Hy reken die Swaits is " TOO GOOD" en dat die koeels te perfek omklink ELKE KEER, en nie genoeg "pedals" maak om are en weefsel ordentlik te beskadig nie, hy reken die ronde kop wwat alle Swifts maak, druk deur die weefsel sonder genoegsame skade.
Miskien n ander manier om daarna te kyk................
Mooi loop
Francois

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Swift A Frame
Francois,
Het jy enige ondervinding van Swift SciroccoII koeels?
Hulle lyk of hul kan werk met die dik wand en bonding.
Groete,
Eugene
Het jy enige ondervinding van Swift SciroccoII koeels?
Hulle lyk of hul kan werk met die dik wand en bonding.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Swift A Frame
Cois
Dink jy dit maak enige noemenswaardige verskil?
dis dieselle wat die GMX ook doen. Hy maak n ronde "balletjie" as hy omklink en geen snykante nie.Francois Marais wrote: Hy reken die Swaits is " TOO GOOD" en dat die koeels te perfek omklink ELKE KEER, en nie genoeg "pedals" maak om are en weefsel ordentlik te beskadig nie, hy reken die ronde kop wwat alle Swifts maak, druk deur die weefsel sonder genoegsame skade.
Dink jy dit maak enige noemenswaardige verskil?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Swift A Frame
Geno
Stef
Mooi loop
Francois
Sorry vir my swak spelling, almal weet darm seker wt ek bedoel, ek weet die Scirocco II is beter as die I wat BAIE sag was, het nie ondervinding nie, maar lees goeie goed van hulle.Hy reken die Swaits is " TOO GOOD"
Stef
Ek dink n man moet passop vir te tegnies raak, solank die ding werk, dan werk hy, jy sal nie n PH in die wereld kry wat n SWIFT A-Frame gaan afskiet omdat hy TOO GOOD is nie, die ding werk en almal beveel hom aan......Dink jy dit maak enige noemenswaardige verskil?
Mooi loop
Francois
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Swift A Frame
Julle praat van duur. Wat is die werklike koste per 50 of 100 A-Frame koeelpunte? Vgl dit met die ander premium punte en dan kan mens besluit of dit baie duurder is of nie.
Tripod
Tripod
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Swift A Frame
[img width=560 height=374]http://i1086.photobucket.com/albums/j44 ... 5879-2.jpg[/img]
Hiermee foto van koeelpunte in sandwal geskiet. Bo is 150gr Hornady GMX en onder 150gr TSX, beide in .30 kaliber. Die GMX'e se vorm voor lyk goed en skerp genoeg om baie skade aan te rig.
Die Barnes TSX het nie tipies geblom nie en dit kan wees dat dit 'n voorerp getref het wat dit laat "tumble" het. 'n Deel van die bootstert het ook afgebreek.
Tripod
Hiermee foto van koeelpunte in sandwal geskiet. Bo is 150gr Hornady GMX en onder 150gr TSX, beide in .30 kaliber. Die GMX'e se vorm voor lyk goed en skerp genoeg om baie skade aan te rig.
Die Barnes TSX het nie tipies geblom nie en dit kan wees dat dit 'n voorerp getref het wat dit laat "tumble" het. 'n Deel van die bootstert het ook afgebreek.
Tripod
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Gerard
Re: Swift A Frame
Daar is geen vergelyking tussen die voorkoms en werkverrigting van sagtepunt koeels wat uit sand herwin word, teenoor weefsel, water of gelatien nie. Sand neig om 'n sagtepunt koeel, wat verform, bymekaar te hou, terwyl media wat water bevat, baie meer genieg is om die koeel te breek.
-
300Winmag
Re: Swift A Frame
Dis as ek reg kan onthou so 650 vir 50 - +- 1200 vir 100. As jy vat jy kan 50 Nosler Accubonds, wat ek dink nie hoef terug tetripodmvr wrote: Julle praat van duur. Wat is die werklike koste per 50 of 100 A-Frame koeelpunte? Vgl dit met die ander premium punte en dan kan mens besluit of dit baie duurder is of nie.
Tripod
staan vir die Scirocco nie, kry vir R400 vir 50. Vir +- R700 kan jy 100 Hornady Interbonds kry (wel soms - wag nog vir die skippie)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Swift A Frame
GSCHV, Barnes, Spartan, GMX ens is heelwat goedkoper en ek dink net so goed as A Frame indien nie beter by weefselskade aan die organe getref nie.
Kan wel getuig dat die PMP 300 A-Frame baie akkuraat in sy 375 is.
Tripod
Kan wel getuig dat die PMP 300 A-Frame baie akkuraat in sy 375 is.
Tripod
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Gerard
Re: Swift A Frame
Ons 150/160gr HVs is om R500.00 vir 50 en die HPs is om R400.00 vir 50, maar die prys sal seker 'n bietjie opskuif in die nabye toekoms. Die prys van rou materiaal, brandstof en elektrisiteit haal ons in.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Swift A Frame
Groot LeeuFrancois Marais wrote:
Ek dink n man moet passop vir te tegnies raak, solank die ding werk, dan werk hy, jy sal nie n PH in die wereld kry wat n SWIFT A-Frame gaan afskiet omdat hy TOO GOOD is nie, die ding werk en almal beveel hom aan......
Stem.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
Re: Swift A Frame
Goeie naandse
Ek stem saam, pasop om te tegnies te raak. Al wat ek se is dat die Swift A Frame werk en as jy dit moet opweeg tussen die verloor van 'n R3000 se wildebees en R17,60 'n punt te spandeer dan koop ek maar die duur punte met graagte.
Hier is van my fotos en die punt wat ek van my eland retrieve het.
[img width=560 height=420]http://i1188.photobucket.com/albums/z41 ... 011008.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1188.photobucket.com/albums/z41 ... 011011.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1188.photobucket.com/albums/z41 ... 011006.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1188.photobucket.com/albums/z41 ... 011142.jpg[/img]
Hier is die Blouwildebees se hart en longe, let op na die vernietigende effek wat dit op die are en longe bo die hart gemaak het sonder dat die punt "snyers" gemaak het.
[img width=360 height=480]http://i1188.photobucket.com/albums/z41 ... 011119.jpg[/img]
Dankie vir julle bydraes tot die topic.
[img width=560 height=420]http://i1188.photobucket.com/albums/z41 ... 011087.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1188.photobucket.com/albums/z41 ... 1057-1.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1188.photobucket.com/albums/z41 ... 011060.jpg[/img]

Dit is interessant hoe kenmerkend die A-Frame koeels omklink en verform. Daar is altyd daardie pensie wat vorm ongeveer in die middel van die koeel. Die binding van die lood aan die mantel en die brug tussen die punt en die skag, veroorsaak ook dat die punt van die koeel (die punt van die punt?) nooit verder kan terugblom, as die punt waar die brug die skeiding tussen die voorste en agterste kompartemente van die koeel vorm nie.

Last edited by Gerard on Thu May 05, 2011 9:13 pm, edited 1 time in total.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Swift A Frame
Benman
Baie mooi koei daai. Wat het haar horings gemeet?
Die skade op die ribbekas lyk nogals kwaai. Watter kaliber en watter afstand en watter spoed en watter gewig koeel? Hoe het die blaaie gelyk?
Groete
Stef
Baie mooi koei daai. Wat het haar horings gemeet?
Die skade op die ribbekas lyk nogals kwaai. Watter kaliber en watter afstand en watter spoed en watter gewig koeel? Hoe het die blaaie gelyk?
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Swift A Frame
Benman
By wie het jy en Hannes gejag?
rooies
By wie het jy en Hannes gejag?
rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
Re: Swift A Frame
Stef
Dit was 300 win mag, 180gr teen 2902fps, die blaaie was sonder skade, goeie shot placement... Ek grap somme. Die exit was agter die blaaie. Ek het net van die een kant se ribbes wors vleis verloor.
Ps rooies, dit was op lieb duraan se plaas.
groete