Dagse Manne

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Johanswarts

Dagse Manne

Post by Johanswarts »

My naam is Johan, ek kom van Pretoria en woon tans in Perth.  Kom gereeld SA toe vir n jag of twee en mis die land baie. Ek het n Remington 30.06 waarmee ek jag en doen dit al vir om en by 17 jaar. Ek wil in die nabye toekoms ook begin boogjag.

Groete

Johan
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Dagse Manne

Post by Geno »

Johan,
Welkom hier, goed om jou op die forum ook te sien.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Dagse Manne

Post by Monrique (SJ) »

Johan

Baie welkom en geniet dit.  Die ouens is baie nice hier.

Groetnis
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Dagse Manne

Post by BLOK »

Welkom en geniet hom
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Corumana

Re: Dagse Manne

Post by Corumana »

Welkom van nog 'n nuwe lid
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Dagse Manne

Post by Pvdw »

Welkom Johan. As jy dalk die eerste Saterdag in Junie gou 'n draai kom maak in Pta kan jy ons join vir 'n lekker braai en gasels by ons skietbaan ;D ;D ;D ;D ;) ;) ;) Bietjie v?r vir die dag maar maak sommer 'n naweek.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Dagse Manne

Post by Francois Marais »

Johan

Welkom, hoop jy like.......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Chris Kreef Kruger

Re: Dagse Manne

Post by Chris Kreef Kruger »

Johan,

Welkom hoop jy geniet dit hier.

Chris
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Dagse Manne

Post by Stefan764 »

Welkom Johan

Wat maak jy in AUS? Werk jy daar vir n paar jaar of het jy soontoe geimmigreer?

Hoop jy geniet die forum.

RSA-groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Dagse Manne

Post by PITSMIT »

welkom johan.  my suster bly al agt jaar in perth.  pm my dan kyk ons of jy hulle nie dalk ken nie.  dalk kan jy hulle nog ontmoet.

groete
pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Dagse Manne

Post by Jagtersdok »

Baie welkom Johan
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Post Reply