243 AI die stel

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Schalk75
Full Member
Full Member
Posts: 214
Joined: Fri Dec 14, 2012 8:14 am

243 AI die stel

Post by Schalk75 »

Goeiemore.

Ek is op soek na `n 243 Ackley Improved die stel, as iemand dalk van een in goeie toestand wil ontslae raak.

Dankie.

BP
uitenwaj
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm

Re: 243 AI die stel

Post by uitenwaj »

Hi BP.

Weet nou nie van n twede handse een nie maar bel vir Johan Louw van OutdoorGuru op - 082nege033nul2nul. Ek dink hy het nou 243AI dies gekry of gaan binnekort kry.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 243 AI die stel

Post by tripodmvr »

Humansdorpse ko-op is ook 'n moontlikheid.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply