johannesburg

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

johannesburg

Post by Francois Briedenhann »

Soo 3 maande trug het n oom my vertel dat hy n pap wiel in johanesburg gekry het maar in die stad. Hy vertel hy was besig om die wiel af te haal toe kom daar n ander kleurige en begin somer sy ander wiel af te haal en die oom vra toe vir hom wate *** dink j maak j en die boesman se vir hom ;vat j daai 2 wiele en ek die 2...toe dog hy die oom is bedig om die wiele te steel
Post Reply