30.06 Neck size die
-
Stephan van Eeden
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Tue Apr 22, 2014 3:57 pm
30.06 Neck size die
Opsoek na neck size die, verkieslik RCBS
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 30.06 Neck size die
Het jy al die maklike terugdruk van 'n Lee Collet ervaar?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Stephan van Eeden
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Tue Apr 22, 2014 3:57 pm
Re: 30.06 Neck size die
Nee glad nie oom. Al my ander goed is RCBS, so dit gaan maar net oor eenvormigheid op my laaitafel.
Maar verduidelik maar bietjie, eks ene ore en leer graag.
Maar verduidelik maar bietjie, eks ene ore en leer graag.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: 30.06 Neck size die
Die lee Collect Die werk uitstekend, veral vir slot aksie wapens. Geen lube word benodig! Al vereiste is dat dop reeds in jou kamer gevuur is, dis nie iemand anders se doppe nie!
"Failure is NOT an Option"
-
Stephan van Eeden
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Tue Apr 22, 2014 3:57 pm
Re: 30.06 Neck size die
Nog nooit met ander dies gewerk nie, is die opstel proses dieselde as RCBS sin. Wil nie myself deurmekaar maak nie, dit kan slegte gevolge hê.
-
Stephan van Eeden
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Tue Apr 22, 2014 3:57 pm
Re: 30.06 Neck size die
En ek neem aan teen die helfte van RCBS se prys.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 30.06 Neck size die
Lee werk soos 'n droom en baie eenvoudig om op te stel
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Stephan van Eeden
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Tue Apr 22, 2014 3:57 pm
Re: 30.06 Neck size die
Dankie, sal bietjie pryse kry hier in Pta, weet VLT is groot op die LEE produk.