Goeie more menere en dames
Ek het bietjie hulp nodig. Kan iemand my asb n idee gee van wat ek nodig het alles om aansoek te doen vir n wapen lesensie vir n wapen wat ek geerf het by my oorlede skoonpa...
Ek het sover die bevoegdheid gedoen en die eksekuteers brief gekry. Ek wil nou net weet wat het ek nodig om dan saam die aansoek in te dien? Asseblief
Groete
Thinus Human
Aansoek hulp
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Aansoek hulp
Hi Thinus,
Praat met Jagtersreg hier op die forum. Die man het my baie goed gehelp.
Groete
Praat met Jagtersreg hier op die forum. Die man het my baie goed gehelp.
Groete
-
Thinus Human
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Thu Oct 09, 2014 1:15 pm
Re: Aansoek hulp
Dankie baie ek sal hom probeer in die hande kry
