Hoe om te begin
-
trevorvisvang
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Tue Apr 14, 2015 8:38 am
Hoe om te begin
Goeie dag ek wil n bietjie raad vra.
Ek jag al lank maar ek begin om plaagdier beheer te doen
hoe gaan ek te werk om in te kom?
Ek het my eie geweere ens.
Dankie Trevor
Ek jag al lank maar ek begin om plaagdier beheer te doen
hoe gaan ek te werk om in te kom?
Ek het my eie geweere ens.
Dankie Trevor
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Hoe om te begin
Volg GForce se skrywe:
In my opinie sal ek voorstel hy maak so in die volgorde:
1.Kry iemand wat n goeie naam in die bedryf het en gaan saam hom uit,minimum 10 volle jag aande.
2.Terwyl jy met stap een doenig is probeer tenminste een of twee inleidende kursusse bywoon.Leer so veel moontlik van jakkals en kat gedrag en lewens siklus.
3.Sorg dat jy n geweer het wat goeie spoed maak (3500fps+) en kry ook n goeie nag jag scope.n Knaldemper help almal se ore.
4.Koop n ordentlike skiet stoel.
5.Sorg dat jou "jag bakkie" nie gaan blink of uitstaan in die aande nie.
6.Koop twee jag ligte.Die een vir die geweer/skietstoel moet n dimmer he,die ander n handheld soek lig sonder dimmer.
7.Koop n goeie optel flits om dooie jakklse te loop soek.
8.Gaan oefen met jou stoel,bedags op verskillende afstande net om gemaklik te raak met die opset.
9.As al die boonste aspekte in plek is en jy het genoeg tyd saam n bestaande jagter deurgebring het en jy voel jy verstaan hoekom hy doen wat hy doen op verskillende tye van die jaar kan jy nou vir jou self n roeper gaan koop.
10.Koop CD's en laai klanke op.Luister na die klanke by jou huis en maak seker jy weet watter is watter.
11.Bou n roeper pen om die roeper van die grond af te lig.
12.Vra jou jakkalse jagter pel om die eerste paar aande saam jou op jou jag bakkie deur te bring.Op die manier sal hy kan help,as als op jou skouers nou val is die menslik en maklik om duur foute te maak.
13.Hou aan kursusse bywoon,mens leer elke keer iets nuut.
14.Geniet die roep en skiet.
15.Geen drank moet voor of tydens die roep en skiet sessie gebruik word nie.

Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
-
Regie
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Fri Apr 10, 2015 8:04 am
Re: Hoe om te begin
Jis man dki daai was nou goed uitgesit ek wou vandag die selfde gevra het dankie man.Kan ek vra asb wie in die uitenhage ,kirwood,addo destrik kan my help om te begin laat weet asb
-
trevorvisvang
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Tue Apr 14, 2015 8:38 am
Re: Hoe om te begin
Hey dankie dit is baie goed gestel ek sal maar werk
Om n pel te maak sal ma rond hoor wie is in pta en skiet waar
Dankie tjom
Om n pel te maak sal ma rond hoor wie is in pta en skiet waar
Dankie tjom
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Hoe om te begin
Hier is 'n paar manne in Gauteng, Ek self asook G&G Varminting is ook in Pretoriatrevorvisvang wrote:Hey dankie dit is baie goed gestel ek sal maar werk
Om n pel te maak sal ma rond hoor wie is in pta en skiet waar
Dankie tjom
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
-
Bakkies303
- Sr. Member

- Posts: 360
- Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm
Re: Hoe om te begin
As jy mooi genoeg vra kan jy dalk iemand se arm draai om in die Oos Kaap 'n kursus aan te bied. Sit dan sommer my naam ook op.
-
trevorvisvang
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Tue Apr 14, 2015 8:38 am
Re: Hoe om te begin
Hi hoe baie gaan jule uit?Katefbessie wrote:Hier is 'n paar manne in Gauteng, Ek self asook G&G Varminting is ook in Pretoriatrevorvisvang wrote:Hey dankie dit is baie goed gestel ek sal maar werk
Om n pel te maak sal ma rond hoor wie is in pta en skiet waar
Dankie tjom
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hoe om te begin
More Trevor.
Ons jag rondom 70 nagte per jaar.
As daar spasie is, is jy welkom om saam te ry as hek oopmaker en jakkals opteller. DIs regtig maar die beste manier om te leer.
Groete
Ons jag rondom 70 nagte per jaar.
As daar spasie is, is jy welkom om saam te ry as hek oopmaker en jakkals opteller. DIs regtig maar die beste manier om te leer.
Groete
Goed, beter, 6millimeter!
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Hoe om te begin
sal 10 keer liewer hekke oop maak as jakkalse optel
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
-
trevorvisvang
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Tue Apr 14, 2015 8:38 am
Re: Hoe om te begin
Dankie geno ek het geen prob om dit te doen nie mens moet iewers begin
Laat weet my as jule spasie het
Laat weet my as jule spasie het