Jag Seisoen en Lisensies

Post Reply
User avatar
pietbak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm

Jag Seisoen en Lisensies

Post by pietbak »

Iets wat my bietjie omkrap is die jag van wild buite die voorgeskrewe Jag seisoen. Ek het ook 'n ongelooflike passie om Kudus te bewaar. So dat ek hartseer word as ek Kudus sien wat buite die seisoen gekiet is. Dit het geen betrekking op enige onlangse drade op die forum nie asseblief. Dit gaan oor mense wat 'n gewoonte daarvan maak om wild buite die seisoen te skiet. Mens kan maar sê die poachers. Hier by ons het dit al 'n status geword om te spog oor Kudus wat in die nag geskiet met 'n soeklig. Wat is julle gevoel hieroor?
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Jag Seisoen en Lisensies

Post by VdWalt »

Dit asook die skiet van vroulike diere gedurende speen tyd.
User avatar
pietbak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm

Re: Jag Seisoen en Lisensies

Post by pietbak »

Die meeste hou hulle voor as die groot jagters maar hulle aanvaar nie die verantwoordelikheid van jag nie.
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
User avatar
pietbak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm

Re: Jag Seisoen en Lisensies

Post by pietbak »

Dit is 'n jaar later en die ewel gaan steeds aan. Nou weer gehoor van 'n mooi Kudu bul wat gister geskiet is. Kan die jagter nie maar net 5 dae gewag het om binne die seisoen te jag nie.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Jag Seisoen en Lisensies

Post by Gawie(13mm) »

Daar is net twee dinge in die lewe wat 'n man alle rede laat versaak. Seks en jag.
Die ergste is dan dat hy loop en spog daarmee terwyl die engele ween.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply