Page 1 of 1

243 Nosler Partition en BT

Posted: Mon Mar 23, 2015 11:01 am
by PaulM
Dagsê almal,

Ek is op soek na 95gr Nosler Partition en 90gr Nosler Ballistic Tips vir my 243. As julle dalk 'n idee het
waar ek daarvan kan raakloop, laat weet maar. Dit sal seer waardeer word!

Wederom.

Re: 243 Nosler Partition en BT

Posted: Mon Mar 23, 2015 4:30 pm
by Mellies
Dagse Paul.

PM vir my jou kontakbesonderhede asb?

Eks so 99% seker dit wat jy soek is hier by ons in Potch. Sal more gaan seker maak vir jou van beskikbaarheid en prys.

Ek ry volgende Woensdag deur Piet Retief. Sal hulle sommer bring vir jou.

Met n vleisie.....

Re: 243 Nosler Partition en BT

Posted: Mon Mar 23, 2015 6:05 pm
by Supacow
Nice one, Mellies!

Re: 243 Nosler Partition en BT

Posted: Mon Mar 23, 2015 6:54 pm
by PaulM
Jis, ou Mellies. Net wanneer 'n mens begin dink daar is nie meer hero's in die wêreld oor nie, dan kom 'n ou soos jy en die klein seuntjie in
my kan weer in Superman glo! :laugh: :laugh:

My selnommer is 082 sewe 8 vyf 1 nul 9 vier.

Dankie byvoorbaat vir die moeite.

Re: 243 Nosler Partition en BT

Posted: Sun Sep 13, 2015 10:18 pm
by Mellies
PaulM wrote:Dagsê almal,

Ek is op soek na 95gr Nosler Partition en 90gr Nosler Ballistic Tips vir my 243. As julle dalk 'n idee het
waar ek daarvan kan raakloop, laat weet maar. Dit sal seer waardeer word!

Wederom.
Paul, ek sien SO se website wys dat 90gr BTs in voorraad is.

Met n vleisie...

Re: 243 Nosler Partition en BT

Posted: Mon Sep 14, 2015 7:55 am
by savage(P Coetzer)
Om Mellies te ken het sy voordele. Haha

Re: 243 Nosler Partition en BT

Posted: Mon Sep 14, 2015 7:56 am
by cassie_calvinia
Mellies270 wrote:
PaulM wrote:Dagsê almal,

Ek is op soek na 95gr Nosler Partition en 90gr Nosler Ballistic Tips vir my 243. As julle dalk 'n idee het
waar ek daarvan kan raakloop, laat weet maar. Dit sal seer waardeer word!

Wederom.
Paul, ek sien SO se website wys dat 90gr BTs in voorraad is.

Met n vleisie...
hulle website wys baie goed wat al vergete nie daar is

Re: 243 Nosler Partition en BT

Posted: Mon Sep 14, 2015 7:57 am
by PaulM
savage wrote:Om Mellies te ken het sy voordele. Haha
Dit kan jy weer sê, Savage!!

Dankie Mellies.

Ek het intussen met Peregrines begin speel, en is tot dusver baie tevrede. Hulle is ook baie
makliker om in die hande te kry as die Noslers.

Dankie vir jou moeite.

Re: 243 Nosler Partition en BT

Posted: Mon Sep 14, 2015 11:46 am
by Mellies
savage wrote:Om Mellies te ken het sy voordele. Haha

++>: ++>: ++>: ++>:

Re: 243 Nosler Partition en BT

Posted: Mon Sep 14, 2015 11:46 am
by Mellies
PaulM wrote:
savage wrote:Om Mellies te ken het sy voordele. Haha
Dit kan jy weer sê, Savage!!

Dankie Mellies.

Ek het intussen met Peregrines begin speel, en is tot dusver baie tevrede. Hulle is ook baie
makliker om in die hande te kry as die Noslers.

Dankie vir jou moeite.
Plesier mnr! ;)